Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

  • 36
Hierdie oefening het oorspronklik in 2013 verskyn en is nou bygewerk.
 
Klik hier om Henk Viljoen se begripsleesoefening vir Graad 7-leerlinge af te laai.

Onderaan hierdie weergawe is die memorandum. 

 


  • 36

Kommentaar

  • Hi Henk
    Baie dankie vir die begripstoets; nou kan ek saam met my kleinseun dit deurgaan. Hy sukkel bietjie met begripstoetse.

  • hallo almal ek is opsoek na Graad 7 2015 Engelse en Afrikaans eindeksamen vraestelle vir Wes Kaap die eksamen begin Dondedag die 10 November ek sal graag die vraestell wil gebruik vir hersiening werk

  • Sonia Hardneck

    GeagteLitNet span
    Baie dankie vir die beskikbare vraestele en toetse.Voorwaar 'n groot hulp met hersienings.
    Kanjul help met FAL -Engelse begrips oefeninge ook?
    By voorbaat dank.
    Sonia

    • Hallo Sonia, dankie vir jou boodskap. Ons doen ons bes om ons skolehulpmiddels uit te brei en voeg graag nuwe vraestelle en memo's by wanneer dit kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie dag.

    Ek is opsoek na graad 5 en graad 7 Wiskunde, Afrikaans en Engelse vraestelle? Asb as iemand my kan help... groot asb! Byvoorbaat dankie

    • Hallo Christa, klik op die "hier" van "klik hier om Henk Viljoen se leesbegripoefening te sien". Die PDF-dokument maak dan vanself oop. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie dag ek soek asb pdf begripstoetse vir graad 4 en ook afr eng en wisk leerwerk vir die derde en vierde kwartaal.

  • Mariejan Van Zyl

    Goeiedag, ek is dringend op soek na Afrikaans Addisionele Taal-vraestelle vir graad 6 en 7.

    • Hallo! Hier is 'n skakel na 'n indeks waar al die vraestelle op een plek bymekaargevoeg is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus hierdeur om te sien watter vraestelle daar is; dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, die LitNet-redaksie

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top