Kunsmatige intelligensie

  • 6

Gaan kunsmatige intelligensie Karl Marx se teorie ontwikkel tot werklikheid in wêreld? 
Dis wat beweer word en mense gaan oorbodig word in werkplekke.
https://sputniknews.com/science/201805131064412838-ai-marx-legacy/

  • 6

Kommentaar

  • Ek hoor vanoggend oor die draadloos daar is 'n gesprek oor kunsmatige intelligensie. Daar is 'n insetsel gespeel van 'n soekenjin wat 'n haarafspraak maak vir iemand. Help my nou reg. Ek is tien teen een verkeerd met my aanname oor kunsmatige intelligensie. Ek verstaan 'n rekenaar kan net verwerk wat ingesleutel is. Hoe kan 'n "masjien" oor intelligensie beskik?

  • Hans Richardt

    Ek is bang om dit KI te noem.
    Dit kan dalk verwar word met morsige kunsmatige inseminasie van koeie ...

  • Hans ek hou van jou vergelyking. Dit klink vir my na die KI waarna jy verwys. Die eindproduk is moontlik dieselfde, maar die metodiek om daar te kom nie so lekker nie. Geen wonder die koeie loop rond met sulke laaaang gesigte nie.

  • Hans Richardt

    Reusedwerg, Kunsmatige intellegensie is rekenaar algoritmes/programme, wat dit self kan leer binne beperking van algoritme van bepaalde program, nadat programmeerder dit aan die gang het. Maw dit dateer dit self voortdurend op.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top