Kruip gerus uit

  • 2
Die voorsate van sogenaamde verstandige mense het dit bedink dat hulle sondige wesens is. Die voortsetting van die bedenksels is ongetwyfeld onnodig. Geen ander soogdier is so bevange nie.
 
CM
  • 2

Kommentaar

  • Ag, jirretjie, foeitog! Ek het 'n foksie wat alles vreesbevange nat pie as die wind so deur die blare ritsel.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top