Klein bietjie sin

  • 2
Aan diegene wat kan is dit lankal bekend dat net 'n lewendige brein kan dink. Vir ander bly die lewe knaend 'n geworstel om sin in die niks van dood te vind.
 
CM
  • 2

Kommentaar

  • Diegene wat kan, kan wat om so 'n aardskuddende kennis te kan hê? En die arme ouens wat so worstel? Wat kan hulle nie?

    • Diegene wat kan weet dat net 'n lewendige brein kan dink. Diegene wat so worstel poog om sin in die niks van dood te vind.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top