Karoo-fragmentering?

Waar is al die omgewingsaktiviste? Dit lyk asof net Karoobewoners bekommerd is oor die ramp wat met regeringgoedkeuring ontvou, bevraagteken! Dis 'n nasionale sekerheidprobleem, geskep deur die regering self. Sny jou eie neus en skend jou eie gesig? Nou ja, niemand gaan duisende liters water skenk vir die boere se diere nie. Totsiens Karoo-lam.

Hans Richardt

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top