Kaapstad-voorstede met waterrantsoenering

  • 2

Mense het geld gemors op seefront-glaskastele.

https://www.iol.co.za/capetimes/news/the-cape-town-suburbs-where-water-rationing-is-happening-11732183

Hans Richardt

  • 2

Kommentaar

  • hans Richardt

    Wat word van water wat net in Slaapstad se ou tonnels wegloop vanaf Tabelberg en ander plekke wat eeue gelede vars water na bv kasteel gelei was? Is dit nie net swak bestuur van Kaapstad se natuurlike bronne nie?

  • Hans Richardt

    Wel, uiteindelik gaan De Lille 10 miljoen liter water per dag pomp uit antieke watertonnels? DA, ANC, ens dieselfde kleptokrate net in ander verpakking.
    Die DUUR eiendomme in Weskaap was dalk 'n ekonomiese borrel, wat gaan bars nou agv klimaatsverandering, wat al 'n dekade terug in Landbou Weekblad bespreek was. Of eenvoudig gestel, die Weskaap is nou oorbevolk.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top