Jan Rap - weervoorspeller se "aanbetref" op TV2 SABC-nuus?

  • 2

Is dit net betref?

Hans Richardt

  • 2

Kommentaar

  • Aanbetref is 'n pragtige voorbeeld van kontaminasie. Tot op hede het dit nog nie in Afrikaans bestaan nie, maar is so pas deur Jan Rap geskep. Woordeboekmakers moet nou net spring om dit in te sluit in die jongste uitgawes van hulle woordeboeke.

    Kontaminasie het plaasgevind tussen: Wat my betref ... en Sover dit my aangaan ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top