Jaco se ongeluk

  • 1
Jammer oor jou ongeluk en ernstige beserings, ook oor die dood van jou vriend. Ek hoop jy herstel vokome sonder nagevolge.
 
Toe ek so veertien jaar oud was, was ek saam met drie ander in'n motor wat gerol het. Niemand is ernstig beseer nie, net kneusplekke, maar ek het so groot geskrik dat ek weggehardloop en op 'n koppie in die bosse gaan wegkruip het. Na 'n ruk is ek huis toe, toe vind ek die mense soek vir my!
 
Groete,
 
Varkspek
  • 1

Kommentaar

  • Dankie Varkspek

    Wys net wat 'n mens kan doen as jy groot skrik soos in jou geval, en dankie vir die goeie wense vir my gesondheid vorentoe

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top