Italiaanse geelperskesmous?

Die ou Italianer het elke jaar van sy bergplasie afgery om vir my ma geelperskes te bring om in glasbottels in te lê, sy kattebak vol regte rattanmandjies vol perskes! Die perskes was harde werk, maar die ou blinkgevryfde kar wonderlik om na te kyk!

Hans

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.