Is ek jou inspirasie Jacobus?

Ek drink nie en is ook nie disleksies nie, Jacoboos Faasen. Jou goed maak geen sin nie. Ek hoop werklik jy gaan werk maak van jou aandoening in 2013 en hulp kry vir die toestand? Dalk verbeter dit as jy dit nou daadwerklik aanspreek? Het Krotoa of wat ook al nie !xham gepraat nie, jy weet daai taal van die landswapenleuse, wat my Afrikaanse tong erg knoop? Hoekom spandeer jy nie jou tyd aan die herlewing van die taal wat jy vergeet het, maar oor skryf met soveel regressie-heimwee? Voorspoed, klink of Jan Rap se landbouskooltjie dalk kan help vir jou.

Hans

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top