Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat


LitNet





LAPA
LitNet

Besoek blog
article

SêNet-briewe | Letters

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

article

Skrywers

Al jou gunsteling-skrywers is op een plek vergader.


article

Vonnisbespreking: ’n Oorwinning in die stryd teen straffeloosheid vir die plegers van menseregteskendings

Neels Swanepoel

Neels Swanepoel bespreek die saak waarin die hoogste hof van appèl se uitspraak ’n beduidende bydrae gelewer tot die eeue oue stryd teen die straffeloosheid wat plegers van wandade voorheen skotvry daarvan laat afkom het.

article

D.J. Opperman se laatwerk

Helize van Vuuren

Dié navorsing oor D.J. Opperman fokus op Celan, Dolosse van 1963 (spesifiek gefokus op “Vuurbees”), Opperman en N.P. Van Wyk Louw se digterlike mededinging, en op Opperman se twee soorte laatwerk wat nie inpas in enige bekende patroon van laatwerk soos beskryf deur teoretici nie.

article

Onderhoudend: Dirk van der Merwe

Dirk van der Merwe, Christo Lombaard

"In die Bybel word die wonderlikste etiese waarhede en riglyne vir dienooreenkomstige optredes aan lesers gebied."

article

Lees hier: Nuwe fooistruktuur vir LitNet Akademies

LitNet

Nes altyd, sal geen bladgelde gehef word nie, en word navorsingsgeld direk aan navorsers betaal. Die nuwe reëling wis die ongelykheid tussen afdelings uit, en 'n navorser in byvoorbeeld die regte sal dieselfde bedrag ontvang as byvoorbeeld 'n navorser in die filosofie.

article

Herfsskool vir opkomende skrywers aan die NWU aangebied

Bernard Odendaal

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universteit se jaarlikse vlagskipkursus is van 24 tot 28 Maart 2014 te Potchefstroom aangebied. Kyk wie was daar!

article

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2014: Aankondiging van kortlys

LitNet

Die kortlys vir Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd is bekend gemaak.

article

LitNet Akademies-resensie-essay: Vir ’n speelse lewe – Etienne van Heerden se Klimtol

Desmond Painter

"Ek verwys na iets dieper: ’n soort protes teen die lewe self, oftewel teen hoe die lewe (óns lewe, myne en joune) historiese vorm kry en gekortwiek word deur politieke en ekonomiese stelsels, maatskaplike verdelingslyne, moeë drome, verbreekte beloftes, ons eie blindheid en afgestompheid, droogtes van die land en die hart."

article

LAPA Jeugromanwedstryd 2015

LitNet

Prysgeld ter waarde van R50 000 is op die spel.

article

lippetaal herbesoek

Marthinus Beukes

"die lewe sal bly bloei
en verder verby stiltes en afwesighede breek"

article

Lewenskwaliteit?

Gustaf Pienaar

'n Motorongeluk het daarvoor gesorg dat 'n man in die fleur van sy lewe alle genot aan die lewe verloor het. Maar die hof wou nie juis geld aan hom betaal nie. Hoekom nie?

article

Etiek, oordeel en kommodifisering: enkele opmerkings aan die hand van twee onlangse tekste

Johan Schoeman

"Beide hierdie tekste bied egter ʼn oorspronklike en nuwe inset in ʼn veld (etiek) wat soms geyk, die resultaat van konsensus en bloot polities korrek geword het."

article

Tirza deur Arnon Grunberg

JB Roux

"’n Mens begin doodgaan wanneer jou kinders die huis verlaat."

article

Die literêre Roots van Voëlvry

Koos A Kombuis

Die Vlaamse skrywer Jan Deloof heropen ’n rare blik op ’n unieke oomblik in die ontwaking van moderne Afrikaans.

article

2014 se “New Voices”-kompetisie oop vir inskrywings

LitNet

PEN Afrikaans kan twee verhale inskryf en nooi graag alle ongepubliseerde skrywers tussen 18 en 30 om ’n Afrikaanse kortverhaal tussen 2 000 en 4 000 woorde voor te lê.

article

Afname in olifantgetalle totaal onderskat

Trevor Jones, Katarzyna Nowak

Vroeg in Desember 2013 het internasionale media berig dat IUCN (International Union for the Conservation of Nature) dit amptelik gestel het dat een vyfde van Afrika se olifante teen die huidige tempo van stroping binne die volgende tien jaar vernietig kan word.

article

Hygliteratuurkeuse van die maand: Die eksperiment

Hannes Steyn

Wetenskap was een van die vakke wat Barney met ‘n passie verag het. Maar toe raak hy self deel van 'n eksperiment ...

LitNet Voere Feeds
Loading Feeds, please wait... Loading Feeds, please wait...