Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 58

graad-3 graad-4
graad-5 graad-6
graad-7 graad-8
graad-9 graad-10
graad-11 graad-12


 

graad-3b

Algemeen

 

graad-4b

Wiskunde

 

 

graad-5b

Wiskunde

 

graad-6b

Algemeen

Wiskunde

 

graad-7b

Wiskunde

 

graad-8b

Afrikaans Huistaal

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Wiskunde

 

graad-9b

Algemeen

  • Departementele vraestelle: November 2016
    Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Skeppende Kunste, Lewensoriëntering, Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Natuurwetenskappe, Tegnologie, Sosiale Wetenskappe, Wiskunde

Afrikaans Huistaal

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Wiskunde

 

graad-10b

Algemeen

Afrikaans Huistaal

Wiskunde

 

graad-11b

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Wiskunde

 

graad-12b

Algemeen

Afrikaans Huistaal

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

English Home Language

Wiskunde: Vraestel 1 en 2

Inligtingstegnologie

Fisiese Wetenskappe

 

ander-materiaalb

Vir leerders

Vir ouers

Vir onderwysers

  • 58

Kommentaar

    • Hallo Suzanne, al die onlangse vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, verskyn in die indeks. Kyk asseblief na graad 5 en graad 9 se afdelings om vraestelle en memoranda vir hierdie grade te vind. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hi goeie dag
    Baie baie dankie vir die vraestelle.....kan u dalk help met graad 4 ander vak toetse?

    • Hallo Idith, hierdie indeks verskaf skakels na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Nuwe vraestelle word voortdurend bygevoeg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Mariette, ons het op die oomblik net wiskundevraestelle vir graad 4, maar voeg nuwe vraestelle by sodra ons toestemming ontvang om dit te plaas of spesiaal met onderwysers kan ooreenkom om vraestelle vir ons op te stel. Dankie dat jy die behoefte aandui. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

      • Goeie dag, ek stal ook bitter graag belang in ander vraestelle vir Graad 4 En 5... Ek het nou die Wiskund en dit sal baie help. dankie baie. julle is awesome 🙂

        • Hallo Juanita, ons is bly dat die vraestelle vir jou iets beteken. Ons voeg graag nog vraestelle by wanneer ons toestemming verkry of wanneer ons 'n kundige versoek om vraestelle vir LitNet op te stel. Hou die skoleafdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie dag. Dankie vir hierdie vraestelle. Dalk 'n idee waar ek EBW en ander Gr 8 vakke se vraestelle kan kry?

    • Al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, is in die indeks aangetoon. Dalk help die Departement van Basiese Opvoeding se oefenboeke (onderaan die indeks is daar ook 'n skakel daarheen). Enige leser met nog inligting is ook welkom om kommentaar te lewer. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Jeanette Mentz

    Hallo,stel baie belang in gr 6 en gr 11 vraestelle!!Watter vraestelle jou julle aan?Is opsoek na wiskunde vir gr11 gewone wiskunde wetenskap, geografie,Lewenswetenskap(biologie) afrikaans en engels vir gr 11 en gr 6 is dit ook afrikaans huistaal ,engelse ,wiskunde,SW geskiedenis en Aardrykskunde,Natuurlik Wetenskap Tegnologie en Lewensvaardighede!Vir hoeveel gaan die toetse? Baie dankie dat julle toetse vir ons beskikbaar stel!Dis so ń gesukkel om toetse te kry!En dit werk regtig om my kinders te help leer en dan is die senuwees nie so erg as hulle moet toetse skryf nie!!

    • Hallo Jeanette, ons is bly dat die vraestelle help. Ons versoek onderwysers of deskundiges om spesiaal vir ons vraestelle op te stel, of vra toestemming by die Departement van Basiese Onderwys om sommige van hul vraestelle te deel. Ons voeg so gereeld ons kan nuwe inhoud by en hou hierdie ruimte dop vir nuwe vraestelle en hersieningshulp wat gereeld bygewerk word. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder

    • Hallo Shanon, hierdie indeks toon al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Wanneer ons nog ontvang, sal ons byvoeg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hi ek wil weet of julle nie Verbruikerstudies Gr10- gr12 vraestelle het nie Afr en Engels asseblief

    • Hallo Emma, ons het slegs die vraestelle wat hierbo vertoon op die oomblik op LitNet beskikbaar. Ons voeg so gereeld ons kan nuwe vraestelle hierby. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Nieckey, die vraestelle wat hier vertoon, is die vraestelle wat ons op die oomblik beskikbaar het. Normaalweg word vraestelle vir ander jaargroepe as matriek, spesiaal deur kundiges of onderwysers opgestel en met hul toestemming aan ons verskaf. As ons nog vraestelle ontvang, sal ons dit byvoeg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Sue van Niekerk

    Goeie more. Ek stel baie belang in vraestelle en antwoordstelle vir die 2de kwartaal vir gr 5 en gr9 Baie dankie

    • Hallo Sue, die indeks wat jy hier sien, toon watter vraestelle en hersieningsmateriaal op die oomblik op LitNet beskikbaar is. Ons sal byvoeg waarvoor ons toestemming verkry of indien kundiges spesiaal vraestelle vir ons opstel. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie dag, hoop dit gaan goed met u.Ek is opsoek na graad 5 Afrikaans huistaal en Engels vraestelle en Memo's asseblief.
    Hoop u sal my kan help of rigtings kan gee.
    Byvoorbaat dank
    Juffie smalll

  • Ek stel regtig belang in werkkaarte en hersiening dalk powerpoint oefeninge van die dept handboek vir Afr Huistaal gr 6. Die vraestelle is minder belangrik vir my. Ek wil graag klaswerk en verduidelikings op 'n ander manier aanbied as daar moontlik iewers so diens is.

    • Hallo Ansie, ek plaas jou kommentaar en nooi enige lesers wat oor hierdie hulp beskik uit om kommentaar te lewer. Van LitNet se kant af voeg ons so gereeld moontlik by wat ons kan. Ons versoek kundiges om vraestelle op te stel of publiseer met die nodige toestemming vraestelle vanaf die Departement Basiese Onderwys. As iemand vir Ansie kan help, lewer gerus kommentaar. Op hierdie blad kan onderwysers mekaar ook van hulp wees. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder

    • Hallo Rene, hierdie vraestelle is wat ons op die oomblik op LitNet beskikbaar het. Ons sal ander vraestelle byvoeg soos wat ons dit met deskundiges ooreenkom of toestemming verkry om dit te gebruik. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder

    • Hallo Marie, die indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad, en hier is graad 8-vraestelle en -memoranda ook. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Puik site kan ons nie meer vraestelle kry vir gr 4 nie die tale en leervakke ook groot assebloef

    • Hallo Tanya, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by - dit word deur kundiges opgestel of ons verkry spesiale toestemming om dit te deel. Ons doen wat ons kan om die inhoud nog meer uit te brei! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hallo, ek is op soek na vraestelle met antwoorde vir graad 7 Afrikaans en Engels so gou as moontlik asseblief

    • Hallo Delene, die indeks hierbo dui aan watter vraestelle op die oomblik op LitNet beskikbaar is, maar ons sal weer in die nuwe kwartaal die inhoud uitbrei en nog hulpmiddels byvoeg. Sterkte vir die eksamen, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • marisca van zyl

    Goeie dag, ek click op die Graad 5 blokkie/opsie, maar niks gebeur nie,
    hoe kry ek toegang tot ander Graad 5 vraestelle soos Lewensorientering, SW en NWT asb

    • Hallo Marisca, die vraestelle wat beskikbaar is, word onderaan die blokkie aangedui. Ons sal nuwe vraestelle byvoeg soos wat ons dit ontvang, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Nella, ons sal hierdie inhoud soveel moontlik in die toekoms uitbrei, hou die afdeling dop. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • dan ook nog vir sosiale kuns,ebw,geografie,afrikaans,natuur en skeikunde,lewens orietering vir grd 8 asb

    • Hallo Nella, ons sal graag ons vraestelle- en hersieningsinhoud uitbrei en voeg by soos wat ons kundiges in die hande kan kry om vir ons vraestelle op te stel. Hou hierdie ruimte dop, want ons doen wat ons kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Ek is opsoek na ENGELS Afrikaans en wisk vraestelle en ook so andwoord blad vir graad 7 en die ander vakke asb dit kan net die leer werk maklik maak vir ons kinderz

    • Hallo Daleen, kyk asseblief na al die vraestelle in die indeks; daar is dalk vraestelle waarna jy op soek is. Ons voeg ook so gereeld moontlik nuwe vraestelle hierby. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hi stel belang in Gr11 Gasvryheid en toerisme toetse LO ook as jul het ASBx
    Julle het nie dalk Visuele Kuns vraestelde???

    • Hallo Rykie, ons het op die oomblik slegs die vraestelle wat hier op die lys verskyn, maar voeg graag weer nuwe vraestelle en memo's by sodra ons dit sou ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Hannie, hierdie indeks vertoon al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is. Ons werk dit so gereeld moontlik by. Hier is ook vraestelle vir graad 12 beskikbaar, as jy by die aangewese graad se inligting kyk. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top