Huis, woning, tuiste: kortlys nou bekend

  • 2

LitNet het altesaam 444 inskrywings vir die gedigkompetisie met die tema "huis, woning, tuiste" ontvang. Die inskrywings was uiteenlopend en deelnemers het beïndruk met hul interessante onderwerpe, unieke benaderings en knap skryfstyle.

Hier is volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om die inskrywings te lees.

Hier is die 25 finaliste op LitNet se kortlys (in geen spesifieke volgorde nie). Die twee wenners sal eersdaags aangekondig word.

  1. Tyrone Brett Coetzee: Douvoordag
  2. Simon Oberholster: My cottage in die Kaap
  3. Nicolette Lottering: ongetiteld ("en my vye word ryp in jou son")
  4. FC Pelser: Huis van woorde
  5. Cordier de Beer: ongetiteld
  6. Willem Boshoff: Veilig, my hart
  7. Riëtte Hugo: Lyfhuis
  8. Susanne Pike: Huis van brood
  9. Sandra Norval: die beloofde land
  10. Theresa Postma: bathroom bizarre
  11. Marthé McLoud: ’n Tuiste
  12. Lynthia Julius: Intellektualisme van goed
  13. Alida Marais: Want jy moes my huis gewees 't, Pa
  14. John Benn: Op takke van anderste bome
  15. John Benn: My Meisie
  16. Dora Scott: Bliktelefoon
  17. Elodi Troskie: weeksdaegedigte oor my huis
  18. Elrien Scheepers: Die mure van my huis
  19. Zavey Goliath: hulle het ko vat
  20. Martie Bargiacchi: My huis
  21. Jean-Marie Potgieter: My hart fluister
  22. Gideon Brückner: Die heilige ibisse het kom slaap
  23. Naldo Oberholzer: Afrika-tuiste
  24. Sybrand B Harris: Altyd iewers in die see is my tuiskoms
  25. Jonathan Mark Birch: Tussen Montana en Sandton
  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top