Huis, woning, tuiste: In jou arms ...

  • 1

In jou arms ...

Reën kletter klap
daar buite,
terwyl die druppels
dans teen die ruite.
Jy trek my
teen jou bors vas,
waar ek soos ’n legkaart
in jou arms pas.
En terwyl geluk deur my bruis
weet ek, ek is tuis ...


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top