Het ons Santa Klaus en krismisvader as Vredevors gekry?

Ek verstaan al my lewe lank nie die christelike paashaas en Santa Klaus nie! Al die beginselvaste christene bly in gebreke om hul heidense tradisies te verduidelik. Hul doen net christelike verbale geweld op ons heidene!

Hans Richardt

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top