Het afrikaans 'n 'tense' tussen verlede en hede, wat aanhou?

In duits en latyn is daar 'tense' wat gedrag wat voortduur uit verlede na hede beskryf of uit hede na toekoms beskryf.

In Afrikaans is dit verlede, hede en toekoms? Geen voortdurende tye??

Afrikaans is gebrekkig nes Sa-politiek.

Hans

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top