Hemp en bamboes as eko vriendelike boumateriaal?

Ek rook nie dagga en eet nie bamboes nie! Tog word daar na alternatiewe werkskepping geleentheid gesoek, wat met minimum kapitaal begin kan word! Tony Budden van Noordhoek in Kaapstad, kan 'n behoorlike inset lewer in sy huis uit hemp en bamboes gebou! Hemp met kalk gemeng om stene te maak, hemp in stede van 'pink aerolite'? Bamboes vir vloere, deure en plafonne? Dalk dit heroorweeg, want dagga met hoë 'htc'-dwelminhoud word tog gegroei? Vervang dagga met wettige hemp en jy gee dwelm 'n gat slag? Tans is al die hempprodukte vir superryk in SA!

Hans

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top