Hans ken jy my?

  • 6

Jou kommentaar van die 22ste 08:22

 Sê my wie is die Kalahari-boer tussen Koës en Aroab?
Ek ken die gebied goed.
Ek jag gereeld daar.

 Raed-na-Gael

  • 6

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Raed-na-gael, moet asb nie dat sandtampanne jou byt êrens sag, met jou kortbroek en vellies sonder sokkies nie.

  • Hans Richardt

    Raed-na-gael, die naaste "hospitaal", is by Katolieke kerk se sendingstasie, op pad Upington toe, naby Aroab. Die grondpad vanaf Upington is hel in donderbuie.
    Die Afrikaans is anders daar. Die geelslange groot en blink ...

  • Hans Richardt

    Ek het altyd gelag oor vanne in Suide van Namibia. Of is dit nou "Nambia"?
    Dit was Swart, Groen, Geel, Rooi en Blaauw...
    'n Ware reënboognasie....

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top