Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

  • 69

Is daar ’n graad 9-leerder in jou huis?

Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda - beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Skeppende Kunste, Lewensoriëntering, Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Natuurlike Wetenskappe, Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.

Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:

  • Afrikaans (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Engels (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Xhosa (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Sotho (huistaal, V2 en V3)
  • Skeppende Kunste
  • Lewensoriëntering
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
  • Natuurlike Wetenskappe
  • Tegnologie
  • Sosiale Wetenskappe 
  • Wiskunde

Laai die vraestelle hier af:

Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement.

  • 69

Kommentaar

  • Ronell Salies

    Goeiemiddag

    Ek het nou van die vraestelle gekry, maar niks vir Weskaap nie en ook nie memos nie. Kan jy dalk help

  • Stuur vir my ASB die nuutste vraestelle vir gr 9 van Afrikaans , SW, NW en EBW vir 2018 byvoorbaat dankie

  • Goeie dag

    Ek sien die graad 9 vraestelle is Oos -Kaap. Ei is opsoek na Vrystaan vraestelle ?

    Groete Melinda

    • Hallo Melinda, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Somtyds deel ons vraestelle wat spesiaal vir ons opgestel is, en soms deel ons vraestelle van spesifieke streke se onderwysdepartemente, afhangende van waarvoor ons toestemming verkry het. Hou hierdie afdeling dop, want ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hallo ek soek asb vraestelle vir Tegnologie, Sw aardrykskunde deel en Skeppende Kunste. Junie/Julie maand sin asb!

  • Goeie more

    Die Gr 9 Vraestel het nie die korrekte momorandum nie, dis 'n Gr11 memorandum. Kan julle asb die memorandum vir my aanstuur of dit regstel asb? Dankie baie

  • Liezel Peters

    Goeie dag Naomi,
    Is dit moontlik om vir my 2 of 3 opsommings vir gr8 of gr9 te stuur en memoranda.
    Groete Liezel

  • Roenel de jager

    Ek het vraestelle en memo in tegnologie en ebw en geografie en so nodig wat in afrikaans opgestel is en nie in engels nie

    • Hallo! As jy na die departementele vraestelle verwys, is dit ongelukkig buite LitNet se beheer. Die vraestelle wat spesiaal vir LitNet opgestel is, is wel deur kundiges opgestel en volledig beskikbaar. LitNet het 'n paar oefenvraestelle en memo's wat jou kan help. Jy kan dit gratis aflaai deur op die skakels te klik (dit maak oop in PDF-formaat). Die vraestelle is bymekaargebring op een plek en dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ons kry geen Graad 9 Geskiedenis vraestelle en memorandums of jou website nie.
    As ek dit Google vat dit my na die website toe. MAAR dan is daar niks nie.
    Net Eng. Wisk. Afr. LWT

    • Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol na die graad en vak se materiaal wat jy benodig, klik op die skakels en laai die vraestelle gratis in PDF-formaat af. Indien die vraestelle waarna jy op soek is nie daar is nie, is dit moontlik nie beskikbaar nie. Ons vraestelle word spesiaal deur kundiges opgestel en ons voeg dit by wanneer dit moontlik is. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Nadine Bezuidenhout

    Hello, dis Melicha hier. Ek wil net weet of julle nie miskien vrae en antwoorde het van graad 9-eindeksamen EBW-vraestel nie.

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks waar al die graad 9-vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. As die vraestel waarna jy op soek is nie daar beskikbaar is nie, blaai daardeur om te sien of daar nie ander vraestelle is wat jou kan help nie. Klik op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat daar af te laai. Hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Middag! My dogter is in graad 9 en sy sukkel nogals met Afrikaans en Wiskunde - as julle vraestelle van dit kan opsit, asb.

    • Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die gedeelte van die indeks waar al die vraestelle en memo's op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Hierdie gedeelte is toegespits op graad 9's se werk. Rol daardeur en gebruik gerus wat nodig is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Graad 9 Geografie-vraestel en memorandum download werk nie op website nie. Kan u dit dalk vir my e-pos asb?

    • Hallo Christelle, hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. As die vraestelle waarna jy op soek is nie daar is nie, gebruik gerus enige ander vraestelle. Alles is gratis beskikbaar en kan in PDF-formaat afgelaai word as jy op die skakels klik. Ons is besig om ons inhoud uit te brei en voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met ekamenvoorbereiding, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dis van toepassing op al die streke van die land. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle daar vir jou graad beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top