Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

  • 35

Hier is ’n gratis oefenvraestel ter voorbereiding van die Junie-eksamen.

  • 35

Kommentaar

    • Hallo Vanessa, LitNet se skoleinhoud is op die oomblik hoofsaaklik in Afrikaans beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder

  • Baie baie dankie dat julle bereid is om vraestelle en memorandums gratis aan ons te verskaf. Ons waardeer dit regtig.

  • Hi daar ek sukkel om die graad 8 se afrikaanse vraestel en memorandum af te laai. Ek kan net in die PDF Viewer aflaai

    • Hallo Alida, die vraestelle is in PDF beskikbaar. As jou rekenaar oor PDF-sagteware beskik, sal jy dit as PDF-dokument kan aflaai. So nie, behoort jy 'n PDF viewer-dokument ook te kan uitdruk. Anders kan jy dalk iets soos Adobe reader-sagteware aflaai en die vraestelle daarmee oopmaak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Ek soek nog wiskunde vraestelle en memorandums vir Graad 8 en Graad 9
    Is daar 'n koste aan verbonde?

  • Baie dankie ek waardeer dit dat baie dat ek nou die vraestelle vir die klein kinders kan aflaai.

  • Hallo, ek het gister op fb gesien mens kan R 199,00 betaal om vraestelle te koop. Die fooi is dan geldig vir n jaar. Kan ek asb die details kry om sodoende betaling te maak. Graad 8 vrae en antwoordstelle

    • Hallo Rika, LitNet se vraestelle is gratis beskikbaar en daar is geen koste daaraan verbonde om dit af te laai nie. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat hier beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit word deur kundiges opgestel en is ingedeel volgens graad. Jy is welkom om af te laai en te gebruik wat jy benodig. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Mariska Coetzee

    Hi, het julle dalk Graad 8 Lewensorientering Vraestelle wat kan gebruik word vir Junie eksamen voorbereiding?

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan jou help! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om die vraestelle te soek wat jy kan gebruik. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top