Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1

  • 17

Hierdie vraestel behandel heelgetalle, getalsinne, optel, aftrek, breuke en tyd.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 17

Kommentaar

    • Hallo Gerty, onderwysers en kundiges, soos Marise Oberholzer, stel op spesiale versoek vir ons vraestelle op. Ons voeg spoedig weer nuwe vraestelle vir die verskillende grade by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n algemene indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy sal dus graad 6-vraestelle onder die graad 6-afdeling in die hande kry. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, hier beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top