Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 6-leerders.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 6-leerders.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
sal graag die gratis gr 6 wiskunde vraestelle en memo wil bekom
Hallo Johanet, hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Dankie vir hulp
Het julle enige Gr 8 vraestelle asb
Hallo Karen, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie Marise jou werk en vraestelle is van hoë kwaliteit!
Hallo Marysia, al die vraestelle kan afgelaai word deur op die skakels te klik en dan maak die PDF-dokument oop. Dit geld ook die memo's. Hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Hi Litnet, ek sukkel om graad 8 se afrikaans se vraestel ens aftelaai
Hallo Lilly, die skakels werk beslis. Dalk moet jy net 'n rukkie wag totdat dit oopmaak. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Wiskunde Engels Afrikaans en Natuur Wetenskap vraestelle Graad 6
Hallo Jaclyn, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg weer in die nuwe kwartaal nog vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek dink dis n baie oulike website
Dis n oulike plekkie vir my kind om te leer
Hi kan julle vir my ook graad 6 en graad 3 vraestelle stuur vir Junie eksamen asb. Ek probeer die ander se links oop maak maar kom nie reg.
Hallo Sonia, hier is 'n indeks na al die vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Soms duur dit 'n rukkie vir 'n vraestel om oop te maak en af te laai, maar die skakels is getoets en werk almal. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek kry die vraestelle nie oopgemaak nie? Wanneer ek dit probeer oopmaak is daar een groot swart skerm voor my??
Hallo Madie, dit duur soms 'n rukkie vir 'n vraestel om die eerste keer af te laai en oop te maak, maar al die skakels werk en is getoets. Jy kan gerus weer probeer. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie vir jul insette om die werk vir ons as onderwysers asook die ouers te vergemaklik. Dit gee ook 'n idee van elke individu se standaard van vraestelle asook werk wat in die klas behandel word, Baie dankie.
Ek soek Junie 2017 se vraestelle vir natuurwetenskap en tegnologie asb.
Goeiedag! Ons voeg spoedig nuwe vraestelle by van al die vakke waarvoor ons oefenvraestelle in die hande kan kry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
soek wiskunde vraestelle grd 6 en agt
Hallo Annatjie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
hiii waarkan ek di afrikaanse huistaal vraestel 1 en 2 kry
Hallo Michayla! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi kan julle asb septembermaand vraestelle op sit dus net novembermaand vraestelle. Ek stel regtig belang in al die vakke van graad 6.
Baie dankie julle help my baie
Hallo Natalie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is; dit is e volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die skakels vir die vraestelle om self oop te maak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Help My Ek Soek Graad 6 Wiskunde Vraestelle
Hallo Shannon, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Blaai gerus daardeur en laai gratis af wat kan help. Ons voeg so gereeld moontlik inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie vir hierdie webtuiste en baie dankie Marise. Jou hulp word baie waardeer!
Ek is op soek na Wiskunde Gr 6 Vraestelle vir Junie en November, asb. Laat weet asb hoe die prosedure werk
Baie dankie
Vriendelike groete
Rut Pienaar
Hallo! Jy is welkom om enige van LitNet se oefenvraestelle en memo's gratis af te laai en te gebruik. Hier is 'n indeks, waar alles ingedeel is volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy hoef nie op enige ander manier te registreer nie, klik net op die skakel en die dokumente maak self oop. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit help, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Als wat jy kan leer oor wiskunde, is reg vir 'n toets.
Hallo! As jy nog gratis vraestelle wil aflaai, of na 'n verduidelikende video oor graad 6-werk wil kyk, besoek ons skole-afdeling: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek wil dit vir ewig hou.
Hi. Ek wil graag al die vakke se vraestelle en memos hê vir graad 6 kwartaal 1 en 2, groot asb. Baie dankies. En ook wat die koste is daarvan.
Goeiedag! LitNet se vraestelle en memo’s is gratis beskikbaar om in PDF-formaat af te laai en vir hersienings- en oefendoeleindes te gebruik. Hier is die skakel na al die graad 6-vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's oop te maak/af te laai. Daar is geen koste hieraan verbonde nie. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie
Ek soek vraestelle vir graad 6, kwartaal 1 en 2, asb.
Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat hier gelaai is, en klink telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Op soek na vraestelle vir graad 6, al die vakke, asb. Asook verduideliking oor lang deel end breuke, asb.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die skolevraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Die graad 6-vraestelle is hier: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Volg gerus die skakel en laai die inhoud gratis af deur op die skakels te klik. Dit laai dan in PDF-formaat af. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek sukkel met Wiskunde en probeer my beste.