Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

  • 108

Bron: mentalfloss.com

Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis?

Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda.

Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa
  • Sotho
  • Wiskunde
  • Sosiale wetenskappe
  • Natuurwetenskappe en tegnologie

Laai die volgende jare se toetse af:

  • 108

Kommentaar

  • KAN JULLE ASB VIR MY HERSIENING STUUR VIR GR6 AFRIKAANS ENGELS EN WISKUNDE
    EN GRAAD 4 AFRIKAANS ENGELS EN WISKUNDE ASB VIT KWARTAAL 2 SE EKSAMEN

  • Almien Vorster

    Kan julle asb so gaaf wees om vir my Gr6 NW en SW vraestelle vir die tweede eerste en tweede kwartaal aan te stuur. Verkieslik die nasional vraestelle indien moontlik

    • Hallo Almien, ons het geplaas wat ons beskikbaar het en sal byvoeg as ons nog hersieningsinhoud ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Ons voeg vraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor ontvang en het ongelukkig nog nie vraestelle van 2016 beskikbaar nie. Die vraestelle hierbo bied egter hulp en 'n oorsig van die soort werk ter sprake. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Carmen, ons verkry slegs toestemming om sekere vraestelle gratis hier beskikbaar te stel, en soms reël ons met spesialiste om vraestelle op te stel wat van toepassing is op leerders in al die streke. Die vraestelle hierbo bied 'n oorsig oor die soort werk wat leerders landwyd behandel. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Martie, as jy die vraestelle wil oopmaak, klik op die pyltjie heel regs om af te laai (te download). Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Hettie, ons het ongelukkig nog nie daardie vraestelle beskikbaar nie, maar voeg so gereeld ons kan en in soveel vakke moontlik vraestelle by ons skoleafdeling. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Leana, ons het nie op die oomblik hierdie vraestelle beskikbaar nie, maar voeg voortdurend vraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor verkry. Hou ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsmateriaal. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Lezanne Shone

    More
    Het julle dalk vir my 'n gr 6 Lewensvaardighede vraestel vir einde Junie se eksamens?

    • Hallo Lezanne, ons het nie op die oomblik 'n graad 6-vraestel soos wat jy hier versoek nie, maar voeg vraestelle en nuwe inhoud by soos wat ons dit ontvang. Hou ons skole-afdeling dop vir nuwe inhoud wat voortdurend bykom. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Hantie, ons voeg vraestelle by soos ons toestemming ontvang of spesiale versoeke rig dat mense dit opstel. Hou asseblief ons skole-afdeling dop vir nuwe vraestelle. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Dean, ons het ongelukkig nie graad 6-vraestelle vir SW beskikbaar nie, maar sal nuwe wenke en hulpmiddels byvoeg soos wat ons dit kan organiseer. Maak gerus gebruik van hierdie wiskundevraestelle hierbo. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Jeffson Arends

    Ek is opsoek na n natuurwetenskap graad 6 2015 vraestel,maar kry nie.Dit help my baie met die eksamen.

    • Hallo John, ons het ongelukkig slegs die Engelstalige vraestel beskikbaar - ons voeg net by waarvoor ons toestemming ontvang om te gebruik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • hi, ek het vir my graad 6 dogtertjie die natuurwetenskap toets af gelaai dit lyk
    baie interesant maar ons is nie seker of ons antwoorde reg is nie . is daar n plek wat
    ons kan gaan seker maak van ons antwoorde

    • Hallo Sunnette, by elke vraestel is daar ook 'n memorandum om af te laai. Klik op die woord "memo" om dit af te laai en te sien of jul antwoorde korrek is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Sarie hartslief

    Goeie more, ek is op soek na natuur en sosiale wetenskap toetse en take, asook afikaans vir graad 6. Dis vir my kleinseun emil juul

  • Kan julle asseblief so gaaf wees om vir my graad 6 eindekasamen vraestelle van laas jaar te stuur? Byvoorbaat dank 😉

    • Hallo Laetitia, ons het ongelukkig nie graad 6-vraestelle van spesifiek verlede jaar se eindeksamen nie, maar wel algemene hersieningsvraestelle, soos dié hierbo. Hierdie vraestelle dek wel die jaar se werk en gee vir jou 'n aanduiding van wat graad 6-leerders ten opsigte van wiskunde behoort te verstaan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

        • Hallo Marietha, ons het ongelukkig slegs die graad 6-vraestel hierbo beskikbaar. Hou die vraestelle-afdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Kan jul ASB vir my die estate kwartaal 2016 graad 6 aardrykskunde geskiedenis aanstuur asseblief? So is Kumar en moet kinders help net vir hulp ASB Baie dankie

  • Marlize Opperman

    More kan julle asb vir my vraestelle van 2016 vir Grd 6 en 9 . Van kwartaal 2 vir die volgende vakke in Engels
    Wiskunde . Afrilaans. Nw. Sw .
    Baie dankie lekker dag.

  • Ek is opsoek na wisk vraestelle vir graad 6 tweede kwartaal. Weet nie of ek net sleg kyk nie.

  • Middag,

    Is daar dalk Gr6 Lewensorientering vraestelle beskikbaar, groot asb..

    Of dalk enige ander manier hoe ek my seun sal kan toets voor hy Maandag skryf

    Sal dit baie wardeer

  • desiree' stoltz

    Ek is opsoek na Noordwes Provinsiale Assesserings vraestel vir Lewensvaardigheid 2016 graad 6, groot asb.

    • Hallo! Ons het 'n indeks van vraestelle wat spesiaal deur kundiges opgestel word, en beskik dus nie noodwendig oor sulke spesifieke vraestelle soos die soort waarna jy op soek is nie. Ons vraestelle help wel met algemene hersiening per graad en van sekere vakke. Blaai gerus deur ons indeks om te sien wat daar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Liza van Tonder

    Ek is dringend op soek na slegs EERSTE kwartaal, MAART maand se toetse vir graad 6, al die vakke, groot asseblief!

    • Goeiedag! LitNet bied 'n gratis diens om vraestelle kosteloos af te laai, en hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op ons webwerf beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons beskik nie oor elke vraestelle in elke vakgebied nie, maar die inhoud hier is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus hierdeur en laai af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Tersia Theunissen

    Dit is Tersia hier, ek wil graag weet of julle Gr 6 NW Platinium Hersiening van onderwerp 3 se antwoorde het. Baie dankie

    • Hallo! Ons het nie noodwendig antwoorde vir daardie spesifieke handboek waarna jy op soek is nie, maar ons het oefenvraestelle en memo's wat deur kundiges opgestel is. Hier is 'n indeks daarvan: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan gerus hierdeur blaai om te sien of dit kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Soek asseblief hersieningvraestelle en memo's vir graad 6, 2 de kwartaal sosiale wetenskap. Platinum reeks, Dankie.

  • Goeiedag, ek is op soek na Geskiedenis-, Geografie-, NW- en Tegnologie-vraestelle en -memo's vir graad 6, ASB ter voorbereiding vir die derde kwartaal.
    Baie dankie!

    • Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, daar beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Hoop jy vind waarna jy op soek is. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • ANGELIQUE STANDER

    Goeie dag. Kan julle asseblief vir my graad 5-vraestelle vir die verskillende vakke e-pos?

    • Izak de Vries

      Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat jy benodig en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Marisa le Roux

    Goeiedag.
    Ek is op soek na ou vraestelle vir English first additional language, graad 6 en 8. Ek sien die katagorie word hierbo genoem, maar kan niks daarvoor opspoor nie. Help, groot asb.

    • Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier tref jy 'n lys aan van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle alles op LitNet geplaas is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle is toegespits op Afrikaanse inhoud. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top