Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis?
Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda.
Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
- Sotho
- Wiskunde
- Sosiale wetenskappe
- Natuurwetenskappe en tegnologie
Laai die volgende jare se toetse af:
Kommentaar
Op soek na New en Teg vra e stele gr 6 en 7
Hallo Rieët, daar is, buiten vir hierdie vraestelle, ook onlangs graad 9-vraestelle gelaai. Ons sal graad 7-vraestelle byvoeg as ons dit ontvang. Daar is op die oomblik eksamenwenke en leesbegriptoetse vir graad 7's in ons skoleafdeling beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is opsoek na graad 6/7 se Afrikaans toetse vraestel van verlede jaar asb...sal dit baie waardeer as u my van hulp kan wees.liefde groete Ciska Myburgh
Hallo Ciska, ons het ongelukkig nie graad 6-vraestelle van 'n spesifieke jaar beskikbaar nie; ons vraestelle word spesiaal opgestel deur kundiges, soos Marise Oberholzer. Hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ek kan ook verklap dat daar binnekort nuwe graad 6-wiskundevraestelle bygevoeg sal word, so hou dus gerus hierdie ruimte dop! Betreffende ander vakke: ons voeg by wat ons kan, en wanneer ons die nodige toestemming daarvoor ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiedag ek is opsoek n.a. Junkie element vraestelle vir Graad 6 asb
Hallo Hajira, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en dikwels ook volgens die kwartaal waarop die van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Ek is opsoek na wiskunde vraestelle
Hallo Piet, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg by waar ons kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
http://www.impies.co.za/web/index.php/dokumente/category/2-vraestelle
Hier kan jy vraestelle aflaai
KAN JULLE ASB VIR MY HERSIENING STUUR VIR GR6 AFRIKAANS ENGELS EN WISKUNDE
EN GRAAD 4 AFRIKAANS ENGELS EN WISKUNDE ASB VIT KWARTAAL 2 SE EKSAMEN
Hallo Christelle, ons voeg nuwe vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming verkry om dit te plaas. Hou hierdie afdeling op LitNet dop vir nuwe inhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hersiening met Vraestelle en Memo's van Graad 6 in Afrikaans , Engels , Wiskunde ,Sosiale Wetenskap ,Natuur Wetenskap ,Dus vir voorbereiding ter eindeksamen
Ek stel belang aan gr.6 vraestelle en memo's vir Afrikaans.
Hallo Ronnie, jy sal hierdie afdeling op LitNet moet dophou vir nuwe inhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Volgende jaar kom daar nog baie vraestelle by! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
middag ek soek vraestellle vir Graad 6 in wes Kaap vir Natuurwetenskap, lewensorientering en geskiedenis , sowel as Afrikaans
Asseblief
Hallo Louis, hier is 'n skakel na die graad 6-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kan julle asb so gaaf wees om vir my Gr6 NW en SW vraestelle vir die tweede eerste en tweede kwartaal aan te stuur. Verkieslik die nasional vraestelle indien moontlik
Hallo Almien, ons het geplaas wat ons beskikbaar het en sal byvoeg as ons nog hersieningsinhoud ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek soek graag graad 6 vraestelle van verlede jaar , verkieslik Afrikaans asseblief.
Hallo Edlyn, ons plaas nuwe vraestelle soos wat ons dit ontvang of wanneer ons toestemming verkry om dit te plaas. Hou hierdie afdeling op LitNet dop om te sien wanneer nuwe hersieningsvraestelle of ander relevante inhoud verskyn: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
More
Ek soek vraestelle vir graad 6 in al die vakke vir 2016
Ons voeg vraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor ontvang en het ongelukkig nog nie vraestelle van 2016 beskikbaar nie. Die vraestelle hierbo bied egter hulp en 'n oorsig van die soort werk ter sprake. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
EK Soek asb alle die vakke vraestelle vir Graad 6, KZN
Dankie
Hallo Carmen, ons verkry slegs toestemming om sekere vraestelle gratis hier beskikbaar te stel, en soms reël ons met spesialiste om vraestelle op te stel wat van toepassing is op leerders in al die streke. Die vraestelle hierbo bied 'n oorsig oor die soort werk wat leerders landwyd behandel. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Stuur asb die vraestelle. Kyk ek vir dit, wil nie oopmaak nie, dankie.
Hallo Martie, as jy die vraestelle wil oopmaak, klik op die pyltjie heel regs om af te laai (te download). Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Vraestelle vir natuurwetenskap vir graad 6.
Jan tot Junie 2016.
Hallo Hettie, ons het ongelukkig nog nie daardie vraestelle beskikbaar nie, maar voeg so gereeld ons kan en in soveel vakke moontlik vraestelle by ons skoleafdeling. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo. ek is opsoek na Gr 6 en Gr 4 junie vraestelle in afrkaans asb
Hallo Leana, ons het nie op die oomblik hierdie vraestelle beskikbaar nie, maar voeg voortdurend vraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor verkry. Hou ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsmateriaal. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
More
Het julle dalk vir my 'n gr 6 Lewensvaardighede vraestel vir einde Junie se eksamens?
Hallo Lezanne, ons het nie op die oomblik 'n graad 6-vraestel soos wat jy hier versoek nie, maar voeg vraestelle en nuwe inhoud by soos wat ons dit ontvang. Hou ons skole-afdeling dop vir nuwe inhoud wat voortdurend bykom. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Gr 6 vraestel vir Afr. en eng. taal asb.
Hallo Hantie, ons voeg vraestelle by soos ons toestemming ontvang of spesiale versoeke rig dat mense dit opstel. Hou asseblief ons skole-afdeling dop vir nuwe vraestelle. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Middag ek is op soek na graad 6-natuurwetenskapvraestelle asb.
Hallo Steve, kyk hier, asb: https://www.litnet.co.za/graad-6-toetse-vraestelle-en-memoranda-beskikbaar-afrikaans-engels-xhosa-en-sotho/. Ons voeg nog meer vraestelle by as ons toestemming daarvoor verkry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek ook.
Ek is opsoek na graad 6 sw take en vraestelle asb. dankiee
Hallo Dean, ons het ongelukkig nie graad 6-vraestelle vir SW beskikbaar nie, maar sal nuwe wenke en hulpmiddels byvoeg soos wat ons dit kan organiseer. Maak gerus gebruik van hierdie wiskundevraestelle hierbo. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is opsoek na n natuurwetenskap graad 6 2015 vraestel,maar kry nie.Dit help my baie met die eksamen.
Hallo Jeffson, die natuurwetenskapvraestel by hierdie item, kan hier gevind word: http://www.ecexams.co.za/2014_November_Gr_6_Exams.htm. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Sal julle gratis vraestelle baie waardeer
Sosiale Wetenskap vraestelle (Afr) asb
Hallo John, ons het ongelukkig slegs die Engelstalige vraestel beskikbaar - ons voeg net by waarvoor ons toestemming ontvang om te gebruik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie More. Het julle nie miskien voorbeelde van Sistemiese toetse graad 6 Huistaal nie asb.
Hallo Craig, ons het ongelukkig nie voorbeelde van sistemiese toetse op LitNet nie, maar die hersieningsvraestelle by hierdie artikel kan gebruik word om jou kennis te toets. Nog toetse en hersieningsmateriaal is hier beskikbaar: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
hi, ek het vir my graad 6 dogtertjie die natuurwetenskap toets af gelaai dit lyk
baie interesant maar ons is nie seker of ons antwoorde reg is nie . is daar n plek wat
ons kan gaan seker maak van ons antwoorde
Ek het reg gekom baie baie dankie vir goeie program.
Hallo Sunnette, by elke vraestel is daar ook 'n memorandum om af te laai. Klik op die woord "memo" om dit af te laai en te sien of jul antwoorde korrek is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie more, ek is op soek na natuur en sosiale wetenskap toetse en take, asook afikaans vir graad 6. Dis vir my kleinseun emil juul
Hallo Sarie, ek is bevrees ons het nie op die oomblik natuur- en sosiale wetenskappevraestelle vir graad 6 op LitNet beskikbaar nie. Ons sal dit egter byvoeg wanneer ons dit ontvang en in hierdie afdeling is nog ander vraestelle en eksamenwenke: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kan julle asseblief so gaaf wees om vir my graad 6 eindekasamen vraestelle van laas jaar te stuur? Byvoorbaat dank 😉
Hallo Laetitia, ons het ongelukkig nie graad 6-vraestelle van spesifiek verlede jaar se eindeksamen nie, maar wel algemene hersieningsvraestelle, soos dié hierbo. Hierdie vraestelle dek wel die jaar se werk en gee vir jou 'n aanduiding van wat graad 6-leerders ten opsigte van wiskunde behoort te verstaan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie, die hersieningsvraestelle sal goed te pas kom.
Het julle enige vraestelle van eind eksamen van aardrykskunde Gr 6
Hallo Marietha, ons het ongelukkig slegs die graad 6-vraestel hierbo beskikbaar. Hou die vraestelle-afdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kan julle Groot ASB vir my vraestelle stuur vir Gr6 SW, NW & Teg & Pers & SOS
Hallo Lara, die graad 6-vraestelle by hierdie artikel is die enigste graad 6-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by ons notas, toets en vraestelle-afdeling by. Hou hierdie afdeling dop vir nuwe toevoegings: https://www.litnet.co.za/category/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Stel belang
Kan jul ASB vir my die estate kwartaal 2016 graad 6 aardrykskunde geskiedenis aanstuur asseblief? So is Kumar en moet kinders help net vir hulp ASB Baie dankie
Hallo Louise, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
More kan julle asb vir my vraestelle van 2016 vir Grd 6 en 9 . Van kwartaal 2 vir die volgende vakke in Engels
Wiskunde . Afrilaans. Nw. Sw .
Baie dankie lekker dag.
Hallo Marlize, dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg nuwe vraestelle by soos wat ons spesiale toestemming daarvoor verkry of soos wat ons dit met kundiges reël. Hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is opsoek na wisk vraestelle vir graad 6 tweede kwartaal. Weet nie of ek net sleg kyk nie.
Hallo Reinet, hier is 'n lys van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ek sien by graad 6 dat daar vraestelle van vorige jare is, en dit kan dalk help. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Kan jy asb vir my Lewensvaardighede Junie Eksamenvraestelle aanstuur vir Gr 6,Baie dankie
Hallo Michelle, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg weer in die nuwe kwartaal nog vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
hi ek soek wisk. toetse vir graad 6
Hallo Jacolene, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Middag,
Is daar dalk Gr6 Lewensorientering vraestelle beskikbaar, groot asb..
Of dalk enige ander manier hoe ek my seun sal kan toets voor hy Maandag skryf
Sal dit baie wardeer
Hallo Angelique, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons sal die inhoud soveel moontlik uitbrei soos wat dit moontlik is om kundiges in die hande te kry om vir ons vraestelle op te stel. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo ek is opsoek na graad 6 se Junie vraestelle
Hallo Chloe, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg in die nuwe kwartaal weer nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo. Ek is opsoek na n graad 6 nw vraestel
Hallo Sonica, dankie vir jou navraag. Hier is die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Ons doen ons bes om so gereeld moontlik nuwe vraestelle by te voeg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo. Ek is opsoek na sosiale wetenskap kwartaal 3 projekte en assesserings take asb
Hallo Victor, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons sal nuwe vraestelle byvoeg soos wat dit moontlik. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Wiskunde Vraestelle asb
Hallo Azalia, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Hoop dit help, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi ek is opsoek na 2de en 3de kwartaal se vraestel le afrikaans. Kan julle dt vi my aan stuur.
Hallo Ingrid, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
graad 6 wiskunde vraestelle 2018 asseblief
Hallo Colleen, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Jan, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is ook 'n skakel na al die skoleinhoud op LitNet: https://www.litnet.co.za/category/skole/. Hier kan jy nog meer hersieningsmateriaal vind. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Opsoek na graad 6 vraestelle vir november groot asseblief
Hallo Melissa, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus enige oefenvraestelle af wat jou kan help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is opsoek na Noordwes Provinsiale Assesserings vraestel vir Lewensvaardigheid 2016 graad 6, groot asb.
Hallo! Ons het 'n indeks van vraestelle wat spesiaal deur kundiges opgestel word, en beskik dus nie noodwendig oor sulke spesifieke vraestelle soos die soort waarna jy op soek is nie. Ons vraestelle help wel met algemene hersiening per graad en van sekere vakke. Blaai gerus deur ons indeks om te sien wat daar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is dringend op soek na slegs EERSTE kwartaal, MAART maand se toetse vir graad 6, al die vakke, groot asseblief!
Goeiedag! LitNet bied 'n gratis diens om vraestelle kosteloos af te laai, en hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op ons webwerf beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons beskik nie oor elke vraestelle in elke vakgebied nie, maar die inhoud hier is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus hierdeur en laai af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Dit is Tersia hier, ek wil graag weet of julle Gr 6 NW Platinium Hersiening van onderwerp 3 se antwoorde het. Baie dankie
Hallo! Ons het nie noodwendig antwoorde vir daardie spesifieke handboek waarna jy op soek is nie, maar ons het oefenvraestelle en memo's wat deur kundiges opgestel is. Hier is 'n indeks daarvan: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan gerus hierdeur blaai om te sien of dit kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Middag ek is na gr4 en 6 vraestelle en memos vir kwartaal 4 asb
Goeiedag! Hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus af wat jy benodig. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie
Soek asseblief hersieningvraestelle en memo's vir graad 6, 2 de kwartaal sosiale wetenskap. Platinum reeks, Dankie.
Kyk asseblief hier:
https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Goeiedag, ek is op soek na Geskiedenis-, Geografie-, NW- en Tegnologie-vraestelle en -memo's vir graad 6, ASB ter voorbereiding vir die derde kwartaal.
Baie dankie!
Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud in PDF-formaat af te laai. Hoop dit help! Groete, die LitNet-redaksie
Goeiedag! Op soek na graad 6-geskiedenisvraestelle vir hersiening, asb.
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, daar beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek is op soek na graad 6 Afrikaans-begripstoetse en leesoefeninge.
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Op soek na Gr 5, Gr 6 en Gr 7 NW-, Aard-, Geskedenis-vraestelle, asb
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Hoop jy vind waarna jy op soek is. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeie dag. Kan julle asseblief vir my graad 5-vraestelle vir die verskillende vakke e-pos?
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat jy benodig en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag.
Ek is op soek na ou vraestelle vir English first additional language, graad 6 en 8. Ek sien die katagorie word hierbo genoem, maar kan niks daarvoor opspoor nie. Help, groot asb.
Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier tref jy 'n lys aan van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle alles op LitNet geplaas is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle is toegespits op Afrikaanse inhoud. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder