Hierdie toets behandel die volgende onderwerpe: heelgetalle, getalsinne, optelling, aftrekking, getalpatrone, vermenigvuldiging, deling en tyd.
Hierdie toets behandel die volgende onderwerpe: heelgetalle, getalsinne, optelling, aftrekking, getalpatrone, vermenigvuldiging, deling en tyd.
Kommentaar
baie dankie vir die toetse
Toets
Hallo Blanche, klik asseblief op die skakels in hierdie artikel om die vraestel en memorandum af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankir stel belang
Hallo Surita, klik asseblief op die skakels in die artikel om die vraestel en memorandum af te laai, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie waardeer vrastelle baie.
Graad 5
Hallo Naudene, klik asseblief op die skakels in die artikel om die vraestel en memorandum af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
hy nie in.engels.ook beskikbaar nie????
Hallo Nico, hier is 'n skakel na al die skole-inhoud wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is meestal in Afrikaans beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Dankie.
Ek stel belang
Hallo Louise, klik asseblief op die skakel hierbo om die vraestel en memorandum af te laai. Hier is ook 'n indeks van nog vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 5 wiskunde vraestel en memorandum asb
Hallo Lente, klik asseblief op die skakel hierbo om die vraestel en memorandum af te laai. Hier is ook 'n indeks van nog vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi kan asseblief n wiskunde vraestel en antwoorde kry vir graad 5 eerste kwartaal.
Groete
Desirea
Hallo Desirea, jy kan op die skakels in die artikel klik om die vraestel en memorandum oop te maak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Stel belang, dankie
Hallo Loraine, klik op die skakels in die artikel om die vraestel en memorandum oop te maak en af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie more, dit lyk baie oulik maar is daar n moontlikheid dat ek hierdie in engels kan kry groot seblief.
Hallo Trudie, die meeste van ons skolevraestelle is in Afrikaans beskikbaar, maar hier is 'n indeks na al die hulpmiddels vir leerders en sommige daarvan is ook in ander landstale beskikbaar, soos Engels: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Is reg so Dankie
Baie dankie, julle het nie dalk Afrikaans en Engelse vraestelle vir gr5 en gr 3 nie?
Baie dankie
Hallo Suzanne, hier is 'n skakel na die indeks van alle vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die lys word voortdurend bygewerk. Hoop dit help en hou dit gerus dop vir nuwe inhoud wat so gereeld moontlik bygevoeg word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Marise, baie dankie vir jou mededeelsaamheid. Dit word werklik baie waardeer.
Ek stem!!!!! baie dankie!!
BAIE DANKIE vir jou hulp en ondersteuning vir soveel mense en hul kinders, asook vir mense wat ekstraklasse aanbied en op die platteland bly, en dus nie toegang het tot soveel "hulpbronne" nie.
Ons waardeer dit opreg !!!!!!!!!!
Baie dankie, vir die Gr5 Wiskunde vraestelle. Ek wonder net of daar enige moontlikheid is vir NWT, SW & Afrikaan en Engels vraestelle. Ek het op die Gr5 link gekliek maar niks gebeur nie.
Hallo Marileze, ons het gou hierna gekyk en dit werk nou. Hier is die skakel na al die graad 5-vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi baie Dankie vi die vraestelle my kinders gan lekker da deur werk.
Sou graag ook sodanige vraestelle in Engels wil bekom?
Hallo Marieta, die meeste van ons vraestelle is in Afrikaans beskikbaar. Hier is skakel na die indeks waar al die vraestelle en memo's aangetoon word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Laai gerus gratis af en gebruik, indien verlang. Groete, Naomi
Baie dankie - help baie.
Grass 5 wildlife toets
Hallo, hier is 'n skakel na die graad 5-inhoud wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Laai gerus af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
BAIE BAIE DANKIE!
Baie dankie baie bruikbaar.
Help baie
Baie dankie
Goeie dag,
Ek sukkel om die vraestel en memorandum vir Graad 5 wiskunde, kwartaal 1 af te laai. Ek druk op die skakels maar die vraestel en memorandum wys nie ...
Kyk asb weer, Louise, dit behoort nou reg te wees.
Ek is op soek na graad 5 Wiskunde-, Afrikaans- en Engels-vraestelle.
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder