Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

  • 52

Hier is drie wiskundevraestelle en -memorandums vir graad 4-leerders:

Toets 1

Toets 2

Toets 3

  • 52

Kommentaar

    • Hallo Thea, ons voeg gereeld nuwe vraestelle by wat kundiges soos Marise vir LitNet opstel; hou ons skoleafdeling dop vir nuwe inhoud wat bygevoeg word, groete, Naomi Meyer

    • Hallo Jacques, jy kan solank die vraestel hierby gebruik vir hulp en hou ook ons skoleafdeling dop vir nog hersieningsvraestelle en ander hulpmiddels. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Duppie, jy kan solank hierdie vraestel gebruik vir hulp en kyk ook na ons skoleafdeling vir nog inhoud en wenke. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Ek wil graag baie dankie se vir die GR 4 Wiskunde vraestelle. My dogter en ek gaan hulle deurwerk vanaand voor die kwartaal toets. Dit verskaf wonderlike inligting en help ouers en kinders. My kind sukkel met die Wiskunde en ek help haar elke aand na werk met huiswerk. Dit is vir my as ouer baie kommer- wekkend as ek sien hoe my kind wil moed opgee. Die vraestelle help my as ouer om hersiening te doen met my kind. Hou asb aan met die goeie werk wat julle doen. Mooi Dag en baie Groete. Willie Botha

  • Ek benodig graad alle vakke se vraestelle en momoradum vangraad 4 aseblief.in afrikaans asb.

    Byvoorbaat,
    Baie dankie

  • Martha strydom

    Enige nuwe vraestelle vir Wiskunde graad4 vir die eerste kwartaal my seun sukkel on tyd te verstaan die horlosie

    • Hallo Salomie, jy moet net op die skakels binne-in die artikel klik om 'n vraestel en memo af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Ek is opsoek na gr 3 se vraestelle van 2015 en 2017. Afrikaans, Engels en Wiskunde. Dankie

  • Christine Stoffberg

    Goeie dag, Ek en my seuntjie sit met 'n tameletjie... Hulle het 'n opdrag gekry vir assesering en ek en hy sukkel erg met van die somme. Die een opdrag lui so; Watter getal word deur die volgende voorgestel. (die een wat ons erg mee sukkel vra die skikking in N) N is 'n blokkie met 'n versameling van grys en lig grys kolletjies wat ook in blokkies verdeel is. Elke groepie het 16 kolletjies en daar is 15 groepies. Groot asb help?

  • Goeie dag

    Ekt hulp nodig asb my susterskind sukkel met wiskunde en sy ht ook gedruip die eerste kwartaal

    Hoe kan ek help om haar deur die wiskunde probleme te kry.

  • Belynda Claassens

    Goeie dag.

    Baie dankie vir al die inligting, dit help regtig baie.
    Is daar dalk vraestelle vir die ander vakke ook, soos, nwt, gesk, geo vir graad 4?

  • Sarel Jansen van Rensburg

    Ons stel belang in alle graad 3 en 4 toetse, vraestelle en memorandums asb. Afrikaans, Engels, Wiskunde

  • This site is absolutely awesome. Please tell me how to access the English version. I have tried changing the language option but it still appears in Afrikaans. Kind Regards

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top