Hallo Thea, ons voeg gereeld nuwe vraestelle by wat kundiges soos Marise vir LitNet opstel; hou ons skoleafdeling dop vir nuwe inhoud wat bygevoeg word, groete, Naomi Meyer
Hallo Jacques, jy kan solank die vraestel hierby gebruik vir hulp en hou ook ons skoleafdeling dop vir nog hersieningsvraestelle en ander hulpmiddels. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Duppie, jy kan solank hierdie vraestel gebruik vir hulp en kyk ook na ons skoleafdeling vir nog inhoud en wenke. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek wil graag baie dankie se vir die GR 4 Wiskunde vraestelle. My dogter en ek gaan hulle deurwerk vanaand voor die kwartaal toets. Dit verskaf wonderlike inligting en help ouers en kinders. My kind sukkel met die Wiskunde en ek help haar elke aand na werk met huiswerk. Dit is vir my as ouer baie kommer- wekkend as ek sien hoe my kind wil moed opgee. Die vraestelle help my as ouer om hersiening te doen met my kind. Hou asb aan met die goeie werk wat julle doen. Mooi Dag en baie Groete. Willie Botha
Hallo Alida, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg nog vraestelle by wanneer ons dit kon reël of toestemming verkry en die lys groei deurlopend. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Martha, daar is gister ook graad 5-vraestelle gelaai en tyd word hier ook behandel - dit verskil gedurende die eerste kwartaal nog nie radikaal van graad 4 se soort vrae nie. Sien hier, asseblief: https://www.litnet.co.za/graad-5-wiskundevraestel-kwartaal-1/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Poppie, dankie vir jou navraag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by, hou ons skole-afdeling dop. Groete, Naomi Meyer
Goeie dag, Ek en my seuntjie sit met 'n tameletjie... Hulle het 'n opdrag gekry vir assesering en ek en hy sukkel erg met van die somme. Die een opdrag lui so; Watter getal word deur die volgende voorgestel. (die een wat ons erg mee sukkel vra die skikking in N) N is 'n blokkie met 'n versameling van grys en lig grys kolletjies wat ook in blokkies verdeel is. Elke groepie het 16 kolletjies en daar is 15 groepies. Groot asb help?
Hallo Christine, ek is bevrees ons kan nie met sulke spesifieke navrae help nie, maar dalk kan enige van ons lesers hierop reageer en saamgesels? As jy op soek is na nog hersieningsvraestelle, kyk asseblief na ons indeks (wat voortdurend bygewerk word): https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, en sterkte, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Cindi, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Dalk kan jy aanklop by die kind se klasonderwyser vir verdere raad? Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Hallo Belynda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by vir al die vakke waarvoor ons vraestelle gereël kan kry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Sarel, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Leora, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en memo's by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Ina, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
This site is absolutely awesome. Please tell me how to access the English version. I have tried changing the language option but it still appears in Afrikaans. Kind Regards
Hi Chantelle, most of our exam papers are available in Afrikaans, but there are a few papers available in English, as well. Here is a link to an index of all the papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Best wishes, Naomi Meyer, content manager
Kommentaar
Hi Marise baie dankie vir die wonderlike inligting wat jy met ons deel. Cindy
Hallo Thea, ons voeg gereeld nuwe vraestelle by wat kundiges soos Marise vir LitNet opstel; hou ons skoleafdeling dop vir nuwe inhoud wat bygevoeg word, groete, Naomi Meyer
Dankie
Stel belang
Dankie ek stel Belanger in alle Graad 3 en 4 vraestelle asb.
Do you have them in English
Hi Marie, some of the exam papers are available in English, as well, like these ones: https://www.litnet.co.za/graad-3-toetse-beskikbaar-in-afrikaans-engels-xhosa-en-sotho/. Scroll through our exam notes section to see more papers available in various South African languages: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Kind regards, Naomi Meyer
Hi dankie. Ons stel belang vir graad 4 en graad 8
Hallo Jacques, jy kan solank die vraestel hierby gebruik vir hulp en hou ook ons skoleafdeling dop vir nog hersieningsvraestelle en ander hulpmiddels. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Sal graag gr 4&6 vraestelle wil bekom
Hallo Duppie, jy kan solank hierdie vraestel gebruik vir hulp en kyk ook na ons skoleafdeling vir nog inhoud en wenke. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Uitstekend baie dankie!
Ek stel graag belang in die graad vier wiskunde vraestel en momorandum asseblief.
Dankie
Wendy Arnoldus
Hallo Wendy, jy kan die vraestelle hierby gebruik vir hersiening en in hierdie afdeling van LitNet is daar nog vraestelle en antwoordstelle beskikbaar: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hello thank you for sharing, do you have any grade 4 maths papers in English. Thank yoy
Hi Tania, most of our papers are available in Afrikaans, but do scroll through the material in this section to find papers in other South African languages, as well: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Best wishes, Naomi Meyer, content manager
Ek wil graag baie dankie se vir die GR 4 Wiskunde vraestelle. My dogter en ek gaan hulle deurwerk vanaand voor die kwartaal toets. Dit verskaf wonderlike inligting en help ouers en kinders. My kind sukkel met die Wiskunde en ek help haar elke aand na werk met huiswerk. Dit is vir my as ouer baie kommer- wekkend as ek sien hoe my kind wil moed opgee. Die vraestelle help my as ouer om hersiening te doen met my kind. Hou asb aan met die goeie werk wat julle doen. Mooi Dag en baie Groete. Willie Botha
Ek benodig graad alle vakke se vraestelle en momoradum vangraad 4 aseblief.in afrikaans asb.
Byvoorbaat,
Baie dankie
Hallo Nathan, hier is al die vraestelle en memoranda wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Daar word gereeld nuwe inhoud bygevoeg, so hou hierdie afdeling dop. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie Dag,
Waar kan ons die ander graad 4 vraestelle kry
Hallo Alida, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg nog vraestelle by wanneer ons dit kon reël of toestemming verkry en die lys groei deurlopend. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Enige nuwe vraestelle vir Wiskunde graad4 vir die eerste kwartaal my seun sukkel on tyd te verstaan die horlosie
Hallo Martha, daar is gister ook graad 5-vraestelle gelaai en tyd word hier ook behandel - dit verskil gedurende die eerste kwartaal nog nie radikaal van graad 4 se soort vrae nie. Sien hier, asseblief: https://www.litnet.co.za/graad-5-wiskundevraestel-kwartaal-1/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Sal baie graag Gr4 vraestelle waardeer
Hallo Salomie, jy moet net op die skakels binne-in die artikel klik om 'n vraestel en memo af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is opsoek na gr 3 se vraestelle van 2015 en 2017. Afrikaans, Engels en Wiskunde. Dankie
Hallo Poppie, dankie vir jou navraag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by, hou ons skole-afdeling dop. Groete, Naomi Meyer
Goeie dag, Ek en my seuntjie sit met 'n tameletjie... Hulle het 'n opdrag gekry vir assesering en ek en hy sukkel erg met van die somme. Die een opdrag lui so; Watter getal word deur die volgende voorgestel. (die een wat ons erg mee sukkel vra die skikking in N) N is 'n blokkie met 'n versameling van grys en lig grys kolletjies wat ook in blokkies verdeel is. Elke groepie het 16 kolletjies en daar is 15 groepies. Groot asb help?
Hallo Christine, ek is bevrees ons kan nie met sulke spesifieke navrae help nie, maar dalk kan enige van ons lesers hierop reageer en saamgesels? As jy op soek is na nog hersieningsvraestelle, kyk asseblief na ons indeks (wat voortdurend bygewerk word): https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, en sterkte, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Het julle dalk enige Gr 4 Sos en Wetenskap vraestelle?
Hallo Ilze, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld ons kan nuwe vraestelle hierby. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag
Ekt hulp nodig asb my susterskind sukkel met wiskunde en sy ht ook gedruip die eerste kwartaal
Hoe kan ek help om haar deur die wiskunde probleme te kry.
Hallo Cindi, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Dalk kan jy aanklop by die kind se klasonderwyser vir verdere raad? Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Baie dankie dit sal my seun baie help
Hi
Ek stel belang in gr 4 vrastelle
Hallo Marlize, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag.
Baie dankie vir al die inligting, dit help regtig baie.
Is daar dalk vraestelle vir die ander vakke ook, soos, nwt, gesk, geo vir graad 4?
Hallo Belynda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by vir al die vakke waarvoor ons vraestelle gereël kan kry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ons stel belang in alle graad 3 en 4 toetse, vraestelle en memorandums asb. Afrikaans, Engels, Wiskunde
Hallo Sarel, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi ek stel belang in graad 5 wiskunde vraestelle
Hallo Leora, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en memo's by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Stel belang in alle graad 4 vraestelle asb
Hallo Ina, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
This site is absolutely awesome. Please tell me how to access the English version. I have tried changing the language option but it still appears in Afrikaans. Kind Regards
Hi Chantelle, most of our exam papers are available in Afrikaans, but there are a few papers available in English, as well. Here is a link to an index of all the papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Best wishes, Naomi Meyer, content manager
Alle vakke gr4 asb
Hallo! Hier is 'n indeks van LitNet se vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai ook deur ons ander skoleinhoud vir nog materiaal wat kan help met voorbereiding: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Al die inhoud is gratis beskikbaar. Groete, Remona Voges
Sal graad 4-vraestelle waardeer.
Hallo Naomi! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
Hallo, hoe kan die vraestelle kry want ek kry niks opgemaak hier nie?
Groete
Hallo! Om die vraestelle oop te maak, moet jy op die skakels klik. Dit laai op jou rekenaar af in PDF-formaat. Hier is 'n voorbeeld van een van die vraestelle hierbo: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2017/01/Gr-4-Kwartaal-1-Heelgetalle-Getalsinne-Optelling-en-Aftrekking.pdf. Klik ook op die ander vraestelle se skakels; dit laai wel af. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder