Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 4-leerders. Die vraestel toets leerders se kennis van volume en kapasiteit, breuke, heelgetalle, 2D-vorms, aansigte en patrone.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Dit is fantastiese. Begin jul eers by graad 3 wat van graad 2 oefeninge en toetsies, dankie weet dit sal in die toe kors van groot waardeer wees
Hallo Anneki, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by en hier is ook 'n bietjie hulp vir graad 3's. Kyk asseblief na ons indeks vir al die vraestelle wat op die oomblik beskikbaar is (dit word telkens bygewerk soos wat nuwe vraestelle bykom). https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Anneki, ons probeer ons inhoud soveel moontlik uitbrei en sal ander vraestelle en toetse byvoeg wanneer dit moontlik is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie goeie gehalte
Baie danki Vir al die hulp.
More stel belang in vraestel en memo
Hallo Belinda, klik op die skakels na die vraestel en memo in die artikel om dit gratis af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek sal hierdie week met die werk kan begin, dis dan vir die eerste keer.
Asb vir graad 4 leerling alle vakke wat u het my foon wil nie die skakels oop maak nie
Hallo Jaennemarie, die skakels werk almal en is getoets. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat ons op die oomblik beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
sou graag vi graad 2 ook materiaal wil he
Hallo Judy, ons sal byvoeg wat ons in die hande kan kry en werk so gereeld moontlik by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Dit wou nie oop maak...
Hallo Zelda, die skakels is getoets en werk beslis. Dalk moet jy 'n bietjie wag daarvoor om oop te maak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ja ek stel belang asb
Hallo Lizelle, klik asseblief op die rooi skakels in die artikel om die vraestel en memo af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 9 Vraestelle
Hallo Elsie, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi.
As jy ander vakke se voorbeelde het sal ek dit waardeer!
Hallo Leonie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Enige Gr7 wiskunde en Afrikaanse vraestelle vir kwartaal 3 en 4 asb ?
Hallo Lien, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg graag so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kan u dt in English home language ook kry
Hallo Carmen, die meeste van ons skulehulp is in Afrikaans beskikbaar, maar hier is 'n indeks van al ons vraestelle en memo's - daar is hier en daar Engelstalige vraestelle ook: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hoe kan ek die vraestelle anders aflaai want dit werk nie
Hallo Breggie, die vraestelle laai almal af, en ons het dit getoets. Dalk moet jy net 'n oomblik wag as jy dit die eerste keer oopmaak, want die internet se spoed kan bepaal hoe vinnig die PDF-dokument aflaai of oopmaak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek soek asb wiskunde toetse vraestelle vir graad 4. Vloeidiagramme tyd analoog digitaal herleiding datahantering piktogram skaafgrafieke. Werks blaaie.
Hallo Catrien, ons vra kundiges om vir ons vraestelle vir LitNet op te stel, onder andere die een waarby jy hier kommentaar lewer. Hier is nog vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie vir hierdie hulp, nou kan ek ook my dogter help. Enige idee wat voorle vir Junie eksamens en watter take gedoen gaan word vir 2018
Hallo! Die hulp wat ons hier by LitNet kan verleen, is om oefenvraestelle of verduidelikende notas of opsommings te verskaf. Jy kan hierdie afdeling besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is 'n indeks van al die oefenvraestelle en memo's wat ons op LitNet beskikbaar het. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Waar kom 3D-vorms vandaan?
Hallo! LitNet het 'n paar oefenvraestelle en memo's wat jou kan help. Jy kan dit gratis aflaai deur op die skakels te klik (dit maak oop in PDF-formaat). Die vraestelle is bymekaargebring op een plek en dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder