Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)

  • 28

Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis?

Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda (huistaal, addisionele taal en wiskunde) - beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde.

Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa
  • Sotho
  • Wiskunde

Laai die vraestelle hier af:

Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement.

  • 28

Kommentaar

  • Elsabe Theron

    Goeie middag, my dogter in Gr 3 sukkel so bietjie met haar 2de kwarteel se wiskunde. Kan jul dalk help met oefen werk of hersiening. Groete

  • Hi Daar

    Enige NWT, SW, Vraestelle vir Gr3.
    Baie dankie vir die deel van Afrikaans, Engels - Elke bietjie help

  • Bertha Craukamp

    Goeie dag,

    Kan u my help in Engels,Afrikaans,Wiskunde vir Graad 3, Graad 5,Graad 8 en Graand 9 leerlinge.
    is daar ook waar ek gratis informasie kan kry op ander vakke.

    Byvoorbaat dank

  • Colleen Koortzen

    Goeiedag, ek het n dogtertjie wat in Graad 3 is wat sukkel met Engels Addisionele Taal en Wiskunde en soek dringend hulp

  • Goeie naand

    Ek help 'n paar van my seuns se maatjies met hulle engels. Hulle het nou die eerste kwartaal gedruip. Ek probeer hulle help om hulle punte weer op te kry.

    Kan julle help asblief?

    Groete

  • Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Meestal stel kundiges vir ons vraestelle op, maar sommige ('n baie geringe persentasie) daarvan is vraestelle wat ons met toestemming by sekere onderwysdepartemente kry en wat ons dan op ons werf deel. As daardie webwerwe nie werk nie, is dit buite ons beheer. Die res van die inhoud word deur LitNet gereël en self opgelaai. Dit word deurlopend getoets en in stand gehou. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • My dogter gaan nou na graad 3 2020. Sy sukkel met wiskunde veral getal begrip. Is daar dalk oefen werkies wat sy kan doen

  • Baie dankie vir die vraestelle en veral die memo's. Daar is nie dalk n LV toets ook nie? Ek weet nooit hoe om LV vir my kind te vra nie.
    Dankie
    Sunell

  • Dankie vir die deel! Ek sal baie bly wees as daar ook Life Skills beskikbaar is vir graad 3. Ook begripstoetse.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top