Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis?
Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda (huistaal, addisionele taal en wiskunde) - beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde.
Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
- Sotho
- Wiskunde
Laai die vraestelle hier af:
Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement.
Kommentaar
Goeie middag, my dogter in Gr 3 sukkel so bietjie met haar 2de kwarteel se wiskunde. Kan jul dalk help met oefen werk of hersiening. Groete
Hallo Elsabe, hier is 'n skakel na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Dalk kan jou dogter hierdeur werk, hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi Daar
Enige NWT, SW, Vraestelle vir Gr3.
Baie dankie vir die deel van Afrikaans, Engels - Elke bietjie help
Hallo Ronel, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Dankie Naomi. Mooi dag.
my seun sukkel bietjie met die engels
Hallo Madelein, die meeste van ons skoleinhoud is in Afrikaans beskikbaar. Hier is 'n skakel na notas, toetse en vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag,
Kan u my help in Engels,Afrikaans,Wiskunde vir Graad 3, Graad 5,Graad 8 en Graand 9 leerlinge.
is daar ook waar ek gratis informasie kan kry op ander vakke.
Byvoorbaat dank
Hallo Bertha, hier is 'n skakel na 'n indeks waar jy al die vraestelle en memo's op LitNet op een plek in die hande kan kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld mooontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiedag, ek het n dogtertjie wat in Graad 3 is wat sukkel met Engels Addisionele Taal en Wiskunde en soek dringend hulp
Hallo Colleen, hier is 'n indeks van al die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop die vraestelle help om te oefen. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
middag, het asb hulp nodig my dogter in grade 3
wiskunde patrone algebra en fuksies
Hallo Elsie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Wat kos die vraestelle graad 3 asb
Hallo Lizanda, die vraestelle is almal gratis op LitNet beskikbaar. Hier is 'n indeks van al die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie naand
Ek help 'n paar van my seuns se maatjies met hulle engels. Hulle het nou die eerste kwartaal gedruip. Ek probeer hulle help om hulle punte weer op te kry.
Kan julle help asblief?
Groete
Hallo! Ons bied meestal vraestelle in Afrikaans en hier is 'n indeks van al die vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat in Engels beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Meestal stel kundiges vir ons vraestelle op, maar sommige ('n baie geringe persentasie) daarvan is vraestelle wat ons met toestemming by sekere onderwysdepartemente kry en wat ons dan op ons werf deel. As daardie webwerwe nie werk nie, is dit buite ons beheer. Die res van die inhoud word deur LitNet gereël en self opgelaai. Dit word deurlopend getoets en in stand gehou. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
My dogter gaan nou na graad 3 2020. Sy sukkel met wiskunde veral getal begrip. Is daar dalk oefen werkies wat sy kan doen
LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om dit gratis af te laai. Hier is nog skoleinhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, so besoek LitNet gerus om te kyk wat ons in die hande kon kry om van hulp te wees.
Groete
Remona Voges
Baie dankie vir die vraestelle en veral die memo's. Daar is nie dalk n LV toets ook nie? Ek weet nooit hoe om LV vir my kind te vra nie.
Dankie
Sunell
Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan deurblaai om te sien of daar is waarna jy op soek is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi kan u my help met grd 3, 5 en 10 vraestelle asb?
Hallo! Hier is ’n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
Dankie vir die deel! Ek sal baie bly wees as daar ook Life Skills beskikbaar is vir graad 3. Ook begripstoetse.
Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hi, kan julle my help met graad 1 se notas, aktiwitete, toetse en vraestelle, asb.
Hallo! Hier is 'n skakel na 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai hierdeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, hier aangetref kan word. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Hier is ook nog skoleinhoud, as dit kan help: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder