Hier is gratis eksamenvraestelle van 2017 se rekordeksamen.
Laai die vraestelle hier af:
Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement.
Hier is gratis eksamenvraestelle van 2017 se rekordeksamen.
Laai die vraestelle hier af:
Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement.
Kommentaar
Wetenskap, Biologie, Wiskunde, Afr, Eng, Rekeningkunde
Hallo Sandra, hier is 'n skakel na alle vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek wil graag weet of daar nie vrae en antwoorde oor kortverhaal die weldoener deur t t cloete , is nie asseblief
Hallo Matthew, hier is al die skolemateriaal wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Die lys wat hier aangetoon is, is die inligting tot ons beskikking van al die staatskole. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
afrikaans
wiskunde geleterdheid
lewenswetenskappe
besigheidstudies
engels
geskiedenis
dankie
Hallo Whayodene, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Al die graad 12-inhoud wat op LitNet beskikbaar is, word dus ook hier aangetoon. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Andwoorde van graad 12 wiskunde geletterdhei june 2017..lewenswetenskappe en afrikaans 1&2&3
Hallo Berendina, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by, maar dis gewoonlik vraestelle wat deur kenners opgestel is of deur die Departement van Onderwys verskaf word en met toestemming geplaas word. Ons het dus nie noodwendig die vraestelle of memo's waarna jy op soek is, beskikbaar om te plaas nie. Ons voeg egter by wat en wanneer ons kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
My seub neem Tegniese Wetenskap en Tegniese Wiskunde enige van daardie vraestelle?
Hallo Tessa, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Die duister onderwêreld speel ’n rol in die lewe van Greg Eckhardt. Greg se pa en Dop Pienaar.
Geskiedenis vraestelle 2017 asb
Hallo Breta, jy sal in hierdie indeks al die vraestelle sien wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons vraestelle word deur kundiges opgestel, of ons verkry spesiale toestemming om die vraestelle te deel. Hou ons skoleblad dop vir nuwe vraestelle wat bygevoeg word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Enige Wiskunde Junie vraestelle gr12?
Hallo Lindzé, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai gerus af wat van toepassing is en gebruik vir hersiening. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
wisk geletterheid, lewensorientering, besegheidstudies, geografie
Hallo! Besoek ons skoleblad vir vraestelle: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan op die indeks heel boaan klik vir een plek waar die vraestelle verskyn (dis ingedeel volgens graad). Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 GRAAD 12 - 2018 VRAESTEL EN MEMORANDUMS ASB
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Swot privaat...Het geen onderwyser nie...sukkel met wiskunde, wetenskap, RTT en IGO...Sal iemand kan help?
Hallo daar en dankie vir jou navraag! LitNet het 'n skole- en vraestelle-afdeling wat jou van studiemateriaal kan voorsien: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan hier deurblaai en alles gratis aflaai deur op die skakels te klik. Die indeks dui al die vraestelle bymekaar aan, dis ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo André, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan dit gratis aflaai en gebruik om te oefen. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi, enige hulp vir Graad 12 Tegniese Wiskunde en Tegniese Wetenskap?
Hallo Liezel, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en kan gratis afgelaai word. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur om te kyk of jy kry waarna jy op soek is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
hallo enige Mpumalanga rekord eksamen vraestelle?
Hallo Natasha, hier is nie van al die verskillende departemente vraestelle op LitNet beskikbaar nie. Maar hier is 'n indeks van al die oefenvraestelle wat daar wel is, en dit is ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag ek is opsoek asseblief na Lewensorientering vraestelle en memos van 2015,2016,2017 September en November baie dankie,
Hallo Rachelle, hier is 'n indeks van al die oefenvraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Blaai gerus hierdeur om te sien watter vraestelle alles besikibaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Cat P2
Rekeningkunde
Besigheidstudies
Gr12 rekord eksamen
Hallo Audette, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Vraestelle en memorandums van Lewenswetenskappe, fisiese wetenskappe, Geografie, Geskiedenis, Lewesoriëntering, Wiskunde geletterdheid,Ingenieurgrafieka en Ontwerp, Tourisme, Afrikaans huistaal en Engels eerste addisionel taal
Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en al die vraestelle en memo's is gratis beskikbaar om as PDF's af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi vraestelle oor wiskunde geletterdheid en memos asb n ook religiese studies asb van jaar 2017 en 2018 asb
Hallo Nadia, hier is 'n skakel na notas, toetse en vraestelle: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur en kyk ook na die indeks om te sien wat op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi x soek vraestelle wiskunde gelleterheid en memo 2017 en 2018 asb waner sal dit beskikbaar wees
Hallo Nadia, hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan ook deur hierdie lys blaai: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op 'n skakel om die vraestel of memo oop te maak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hello x soek vraestelle en memos van besigheidstudie, wiskunde geletterheid, ekonomiese van 2017&2018
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus gratis af in PDF-formaat en gebruik wat benodig word. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
ek is opsoek na 2017 en 2018 matriek vraestelle op die volgende vakke
Wiskunde geleterheid tourisme Lewens orienteering besigheid ekonomies
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
geography
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus gratis af wat beskikbaar is en gebruik dit om voor te berei vir die eksamen. Hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag. Hiermee wil ek graag matriek vraestelle aflaai in afrikaans, maar dit gee nie die afrikaanse vakke nie, net engels. Kan u moontlik se hoe & wat ek moet doen.
LitNet het 'n hele paar gratis oefenvraestelle en memo's en hier is 'n indeks daarvan: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle wat ingedeel is volgens vakgebied en graad. Jy kan op die skakels klik om dit gratis af te laai. Hoop dit help! Groete, die LitNet-redaksie
More! Ek het nou net begin Elektriese Teg begin gee. Ek is in 'n redelike knyp en benodig die Afrikaans en Engelse vraestelle van die afgelope 3 jaar. Rekord- en eindeksamen. My klasse is Afrikaans en Engels en ek sukkel so bietjie met die vertaling.
Geografie...Wisk.Gelet....Besigheids... RTT...
September vraestelle asb as u kan help
Graad 12
Reply
Hallo! Hier is die indeks van al die vraestelle wat by LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Daar is ook nou video's om wiskundekonsepte te verduidelik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
besigheidstudies
geskiedenis
wiskundige geletterheid
aardrykskunde
Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens grade en volgens vakgebied. Laai gerus af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
dankie ek soek wiskunde geleterdheid vraestelle en memorandums vir graad 12
Great site!
Soek vraestelle geskied, geografie, 2017, 18, 19, asb
Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik telkens op die skakel om die vraestel en memo gratis af te laai/oop te maak. Groete, die LitNet-redaksie
Ek soek toetse vir wiskunde, Ekonomie en Besigheidstudies.
Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat oop te maak. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek soek Lewensoriëntering-vraestelle en -memo's.
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, die LitNet-redaksie
Soek asseblief Tegniese wetenskapvraestelle graad 12.
Hallo, dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai hierdeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. As die vraestelle waarna jy op soek is nie hier is nie, gebruik enige tyd van die res van die vraestelle om jou met jou voorbereiding te help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder