Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

  • 24

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 24

Kommentaar

  • Mientie Spangenberg

    Die website gooi my elke keer terug na dieselfde blaai en kom nooit uit by vraestel en memo nie.

  • Hantie van Wijk

    Hallo

    Ek het erens 'n Motheo distrik Afrikaans Huistaal Vraestel 2 Junie 2017 afgelaai, maar het nie die memo nie. Dan het ek ook van dieselfde distrik September 2017 Vr 2 se memo, maar nie die vraestel nie. Kan iemand dalk help?

  • Ek soek voorbeelde van huurkoop, inflasie, banksake /bankfooieverhoudings, modus, mediaan.

    • Hallo! As jy op soek is na vraestelle en memo's op LitNet, volg hierdie skakel na 'n indeks waar al die vraestelle en memo's op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
      Klik op die skakels - dit is gratis aflaaibaar in PDF-formaat. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.

      Groete, Naomi, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! As jy op soek is na toetse en memo's om jou met jou voorbereiding te help, kan jy by hierdie skakel gaan kyk: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat jou kan help, en klik op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons probeer deurlopend om die inhoud uit te brei en vraestelle van soveel moontlik vakke moontlik by te voeg. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top