Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 1

  • 5

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 11-leerders.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 5

Kommentaar

    • Hallo Linda, die memo was inderdaad die regte een, hoewel die verkeerde graad se getal daarby gestaan het. Die fout is nou reggestel. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • So 1.1.2 se antwoorde is verkeerd afgerond en 1.1.4 se antw is verkeerd. Die antwoord moet x=-2 wees en nie x=4 nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top