Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

  • 24

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskunde.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 24

Kommentaar

  • Goeie more

    ek wil net graag uitvind my seun is in Hertzog in graad 11 en ek wil graag die vraestelle vir hom kry om hom te help, so op die link wys van die vraestelle 2013 en hoe weet ek watter toepaslik is vir die volgende eksamen dankie.

    • Hallo Laeticia, die vraestelle op LitNet word spesiaal vir hierdie webruimte opgestel en word toegespits op 'n spesifieke graad en dikwels ook kwartaal of tydperk. Dit is dus nie moontlik om te laat weet watter vraestel spesifiek van toepassing is vir die volgende eksamen nie. Somtyds word die kwartaal aangedui. Ek sou reken kyk na die werk in die klas behandel en soek oefenvoorbeelde in die vraestelle uit as die vraestel nie spesifiek op 'n sekere kwartaal gerig is nie. Hier is 'n indeks van al die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Anette van Tonder

    More ek soek graag 11 vraestell vir die volgende vakke
    Afrikaans , Engels , Lewens orientering , Rekenaars (Cat)
    Landbou tegnologie, Wiskunde geletterheid

    Dankie word waardeer

    • Goeiedag, hier is 'n skakel na die indeks waar ons vraestelle op een plek is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die materiaal waarna jy op soek is daar beskikbaar is. Dalk is daar ook iets anders wat kan help. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, die LitNet-redaksie

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top