Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

  • 12

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskunde.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 12

Kommentaar

  • Goeie more

    ek wil net graag uitvind my seun is in Hertzog in graad 11 en ek wil graag die vraestelle vir hom kry om hom te help, so op die link wys van die vraestelle 2013 en hoe weet ek watter toepaslik is vir die volgende eksamen dankie.

    • Hallo Laeticia, die vraestelle op LitNet word spesiaal vir hierdie webruimte opgestel en word toegespits op 'n spesifieke graad en dikwels ook kwartaal of tydperk. Dit is dus nie moontlik om te laat weet watter vraestel spesifiek van toepassing is vir die volgende eksamen nie. Somtyds word die kwartaal aangedui. Ek sou reken kyk na die werk in die klas behandel en soek oefenvoorbeelde in die vraestelle uit as die vraestel nie spesifiek op 'n sekere kwartaal gerig is nie. Hier is 'n indeks van al die vraestelle op LitNet: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top