Graad 10, 2016: Vraestelle en memoranda

  • 12

Is daar ’n graad 10-leerder in jou huis?

Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda - beskikbaar vir die vakke Wiskunde en Fisiese Wetenskappe.

Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:

  • Fisiese Wetenskappe (Fisika, V1 en Chemie, V2)
  • Wiskunde (V1, V2)

Laai die vraestelle hier af:

Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement.

  • 12

Kommentaar

  • Garth Booysen

    Goeie dag my seun is tans in graad 10 en hy sukkel baie met wiskunde, Hy het alle hulp beskikbaar nodig.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top