Globale ekonomiese vooruitsigte

  • 2

Die Wêreldbank het risiko in globale ekonomie voorsien, veral met politieke onsekerhede wat beleggings riskant maak.

Watter deel van globale resessie verstaan sommige skrywers nie? Daar is twee organisasies met teenstrydige ekonomiese uitkyke oor resessie-moontlikhede,  IMF en Wêreldbank. 

Ek noem maar net dat elkeen sy eie tipe eiesoortige kliënte het. 

http://www.worldbank.org/en/publication/global-economic-prospects

  • 2

Kommentaar

  • Hierdie verslag van die Wêreldbank maak hoegenaamd geen voorspelling oor 'n globale resessie nie. Trouens reg aan die begin van die verslag staan die volgende sin: "A moderate recovery is expected for 2017, with receding obstacles to activity in commodity-exporting emerging markets and developing economies."
    Daarbenewens voorspel dié verslag verhoogde ekonomiese groei vir 2017 en 2018, soortgelyk aan die IMF se verslag. Geen sprake van 'n globale resessie nie. Gaan lees weer die verslag wat jy aanbeveel.

  • Hans Richardt

    As dinge dan so rooskkeurig ekonomies in globale ekonomie is, waarom die politieke onstabiliteit? Hoeveel navorsing het jy gedoen oor broeiende oorloë en ressesie in globale ekonomie?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top