Gister

  • 2

Ek het jou weer gebel. Gister. Die arrogansie in jou woorde het oor my gespoel soos branders en my uitgespoel op 'n strand. 'n Verlate een. Weereens.

Jou ma

  • 2

Kommentaar

  • Dag Tannie Je Suis Libre,
    Jou naam beduie dat jy vry is, so ek neem aan jy is vry van sukkel met die donnise mannetjie wat so windgat is. Nou as ons jou naam vertaal na goeie Kaapse vlaktes-Afrikaans, dan beteken dit " ekkêtiehisaakie"
    So tannie assie knaap nie maniere hettie, stuur hom moer toe.

    Mooi maak
    Duitswester

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top