Geheuekiekie

Met oë bottoe van pure lekkerte wals ek met my dogter, Marisa, op haar troue met Brent Claassens op 30 Desember 2000 by Oude Libertas, Stellenbosch, op die maat van Eddie Calvert se “Oh Mein Pappa”. Lank daarna fluister ‘n vriendin my in die oor: “Oh Mein Pappa” is geen wals nie. O vadertjie tog!

Hennie van Deventer

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top