gebroke afrikaans

  • 0

blou kol gedagtes slaan
teen skurwe binnemure vas
woord teksture teen vier mure
en strepe teen ’n koue vensterglas
die koorleier in swart manel
begin sy woorde tel
herfs wals in op ’n vals minuet
geklee in donkerbruin gewaad
met ’n song en dans
in gebroke afrikaans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top