Gé Korsten en Ralph Rabie

Heil die leser.

Ek kon egter ook nie help om die afgelope tyd aan Gé Korsten se lewe te dink nie.

Net drie jaar na Gé het Ralph gegaan. Die ooreenstemming in vele opsig baie nou tussen hierdie twee Afrikaner maestro's; albei dalk ook ewe moeg geraak om hul sirkusdiertoertjies vir die gehoor te speel ...

In daardie tyd het ek myself getroos oor hoe wonderlik die koor in die Hemel al teen hierdie tyd, ook in Afrikaans moet klink.

En soos net Gé die lieflike vooruitsig vir ons almal kon besing ...

Ek dank God vir hierdie twee here se vreugde wat hulle in my lewe en soveel ander gebring het.

Namaste!

Hindoe-, Moslem-, Joodse-, katolieke-, Boeddhistiese-, Boeregroete en Afrikaliefde,

Cornelius Henn

Kommentaar

  • Cornelius

    Ek sal nou nie so vêr gaan om god te dank vir hierdie twee here nie maar ek moet jou gelyk gee dat hulle albei heelwat luistergenot in my lewe gebring het.

    Thomas

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top