Foto's: Pretoria-bekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden

  • 0

Graffiti Boekwinkel in Lynwood Bridge, Pretoria was Donderdagaand die gasheer vir die bekendstelling van Etienne van Heerden se jongste roman, Klimtol. Naomi Bruwer het by die geleentheid kiekies geneem.

Graffiti Boekwinkel het gesorg vir 'n pragtige uitstalling van Klimtol en klimtolle.

Thérèse Herbert van NB-Uitgewers

Marianne van Loggerenberg kyk deur Graffiti Boekwinkel se boeke voor die bekendstelling.

Winkelbestuurder John King staan gereed om almal te ontvang.

Charmaine Viles en Yvette Bezuidenhout

Sonja Janse van Rensburg, eienaar van Graffiti Boekwinkel, verwelkom Etienne van Heerden en Etienne Bloemhof.

Etienne van Heerden trek 'n gelukkige nommer vir 'n boekweggee.

Luitha de Jager was een van die gelukkige wenners.

Etienne Bloemhof, die uitgewer van Klimtol, het die gesprek gelei.

Etienne van Heerden

Piet de Jager

Elna Bosman

Daan Prinsloo, Louise Prinsloo en Marelise Jacobs

Sonja Janse van Rensburg, eienaar van Graffiti Boekwinkel

Suzann Prinsloo

Connie Luyt

Phyllis Green, boekredakteur van Sarie

Dion? Prinsloo

Marianne en Minda van Loggerenberg gooi!

Die mense het tou gestaan om hulle boeke te laat teken.

Linda Zöllner laat haar boek teken.

Heinrich Schäder sorg dat die gaste genoeg te ete en te drinke kry.

Etienne van Heerden saam met Gerda en Dawid de Villiers

'n Groep besoekers uit die Lae Lande het die bekendstelling bygewoon.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top