Foto's: LitNet sien rooi by die Right2Know-optog

  • 0

LitNet het op 27 Oktober betoog teen beoogde mediasensuur as deel van die Kaapse Right2Know-optog. Optoggangers het om 09:30 in Keizersgracht by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie bymekaar gekom, van waar hulle na die parlement geloop het. Betogers het rooi gedra en hul vuvuzelas byderhand gehad.

Klik hier vir nog foto's op Facebook.

Skrywers Liesl Jobson (links) en André P Brink (regs)

Foto: Imke van Heerden

Foto: Imke van Heerden
Foto: Imke van Heerden

Nic Dawes, redakteur van die Mail & Guardian

Foto: Imke van Heerden

Kader Asmal

Foto: Imke van Heerden

Foto: Imke van Heerden
Foto: Imke van Heerden
Foto: Imke van Heerden
Foto: Imke van Heerden

Toast Coetzer het saam gemarsjeer.

Foto: Imke van Heerden

Kerneels Breytenbach en uitgewer Etienne Bloemhof

Foto: Imke van Heerden

Willem Pretorius, Kerneels Breytenbach, Nicky van den Berg en Etienne Bloemhof

Foto: Etienne van Heerden

Foto: Etienne van Heerden

Willemien Brümmer

Foto: Etienne van Heerden

Foto: Etienne van Heerden

Skrywer Terry Westby-Nunn

Foto: Imke van Heerden

André P Brink

Foto: Imke van Heerden

Thabo Makgoba

Foto: Imke van Heerden
Foto: Imke van Heerden
Foto: Imke van Heerden

Kerneels Breytenbach en LitNet-redakteur, Etienne van Heerden

Foto: Imke van Heerden
Foto: Imke van Heerden
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top