Etienne van Heerden-veldsoirée: program

  • 0

Tydens die naweek van 22 tot 24 September gaan die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée plaasvind in Cradock. Hier is die program en praktiese reëlings oor hoe om verblyf te bespreek by Buffelshoek Dirosie Lodge, of Die Tuishuise, of Victoria Manor.

Program soos ontvang vanaf Darryl David.

Vrydag 22 September

Saterdag 23 September

Sondag 24 September

Deelnemers

  • Etienne van Heerden
  • HemelBesem
  • Coenie de Villiers
  • Ashwin Desai
  • Lien Botha
  • Clinton du Plessis
  • Tim Huisamen
  • Godfrey Meintjes
  • Luthando Lucas
  • Kirby van der Merwe
  • Thys Human
  • Christa du Plessis
  • Jason Lloyd
  • Helize van Vuuren
  • Bernard Odendaal
  • Barry Pienaar
  • Wilna Adriaanse
  • Darryl David
  • Tom Dreyer
  • Cas Wepener
  • Heather Costaras

Praktiese reëlings: hoe om die soiree by te woon en waar om te bespreek

Buffelshoek Dirosie Lodge, Cradock

Tel:
 +27 (0)60 433 4797
E-pos: buffelshoek.gamelodge@gmail.com
Webwerf: http://buffelshoekdirosielodge.co.za/

Die Tuishuise, Cradock

Tel: +27 (0)48 881 1322 / +27 (0)48 881 1650
E-pos: info@tuishuise.co.za
Webwerf: http://www.tuishuise.co.za/

Victoria Manor, Cradock

Tel: +27 (0)48 881 1322 / +27 (0)48 881 1650
E-pos: info@tuishuise.co.za
Webwerf: http://www.tuishuise.co.za/

Buffelshoek Dirosie Lodge

Buffelshoek Dirosie Lodge

Die Tuishuise (http://karoospace.co.za/tripadvisor-hat-trick-cradocks-market-street-precinct/)

Victoria Manor (http://www.tuishuise.co.za/victoria_manor_cradock.htm)

Alle paaie lei na Cradock (foto van die Moederkerk, Cradock, Darryl David)

Voorlopige program

Vrydag 22 September – Die Tuishuise

9.00–9.15 Verwelkoming – Darryl Earl David

9.15–10.00 Godfrey Meintjes – Kikoejoe: Etienne van Heerden se mees spesifieke Cradock-roman

10.00–10.30 Bernard Odendaal – Woorde hul storie sien ken

10.30–11.00 Tom Dreyer – Die plekke waar ons skryf

11.00–11.30 TEE

11.30–12.00 Darryl Earl David – Church Tourism in SA

12.00–12.30 Helize van Vuuren – ’n Halssnoer van springbok-ore

12.30–13.00 Cas Wepener – Die reis gaan inwaarts. Karel Schoeman en die kuns van sterwe.

13.00–14.30 MIDDAGETE

14.30–15.00 Ernst Kotzé – Afrikaans-Japannese Woordeboek: Die oordrag van kulturele inhoud

15.00–15.30 Tim Huisamen – Dit is die dier wat nie is nie

15.30–17.00 Toer van Cradock

18.00­–19.00 Coenie de Villiers – Musiek in die Moederkerk

Wilna Adriaanse (foto: Naomi Bruwer), Tim Huisamen en Godfrey Meintjes


Saterdag 23 September – Dirosie, Buffelshoek

9.30–10.00 Etienne van Heerden in gesprek met Darryl David

10.00–10.30 Christa du Plessis – Siekte en gestremdheid in die oeuvre van Etienne van Heerden

10.30–11.00 Barry Pienaar – Freddie boy

11.00–11.30 Kirby van der Merwe herbesoek Etienne van Heerden se My Kubaan met sy radiodrama Krokodil

11.30–12.00 Ashwin Desai – Reverse sweep

12.00–13.30 MIDDAGETE

13.30–17.00 Besoek aan Schreiner se sarkofaag / Visit to Schreiner’s sarcophagus and short tribute by Darryl David at the grave

Thys Human, Bernard Odendaal (foto: Naomi Bruwer) en Cas Wepener


Sondag 24 September – Dirosie, Buffelshoek

10:00–10.30 Thys Human – Skuld en skaamte in enkele romans deur Etienne van Heerden

11.30–12.00 Lien Botha – Die (skryf)wêreld is ons woning

12.00–12.30 Wilna Adriaanse – Dubbelspel en Eindspel

12.30–13.00 Heather Costaras – How Heather got her HAT’ness back

13.00–14.30 MIDDAGETE

14.30–15.00 HemelBesem – God Praat Afrikaans 

15.00–15.30 Heather Costaras – Musical concert

15.30–16.00 Clinton du Plessis – Aantekeninge teen die skemeruur

Amptelike boekhandelaar: 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top