Etienne van Heerden-veldsoirée: fotoblad 2

  • 0

Van 22 tot 24 September is die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée in Cradock aangebied. Die organiseerder was die bekende fees-inisieerder Darryl David. Verrigtinge het plaasgevind in die Moederkerk op Cradock, by Victoria Manor, Die Tuishuise en Buffelshoek Dirosie Lodge. Hier is Lien Botha se foto’s. Sien ook Amy Coetzer se foto's.

Darryl David, Sheritha David, Raymond Smith en Etienne van Heerden op Buffelskop

Cas Wepener, met die Visriviervallei in die agtergrond

Darryl David. Agter hom: Cradock

Raymond Smith by die Olive Schreiner-sarkofaag

Wilna Adriaanse

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top