Entrepreneurskap en diversifisering in die nuwe musikale ekonomiese landskap: Inleiding

“In die musiekbedryf is opleiding en ‘dienslewering’ nie so ter sprake nie. Dit gaan oor kreatiwiteit en talent. Om nie eers te praat van dinge soos good looks, persoonlikheid en kommersiĆ«le waarde nie.”