Ena Jansen: Afskeidsgeleentheid byeengebring

  • 1

Op Vrydagmiddag 17 Junie 2016 het Ena Jansen afskeid geneem as bijzonder hoogleraar van die Suid-Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Amsterdam. Sy het ’n aantal vriende en kollegas gevra om op Vrydagoggend deel te neem aan ‘n simposium by die akademies-kulturele ruimte Spui25. Elkeen het ongeveer 10 minute lank oor ’n onderwerp gepraat wat verband hou met Ena se belangstelling in die uitbeelding van huisbediendes in die literatuur. Soos familie, haar bekroonde boek oor die onderwerp het in 2015 verskyn. Uitgewer Eva Cossee het daarna die eerste eksemplaar van die vertaling Bijna familie aan Ena oorhandig. Op haar beurt het Ena eksemplare van Bijna familie oorhandig aan die vertaler Riet de Jong-Goossens (haar dankwoord word ook hier afgedruk) en Myrtle Witbooi.

Hier is elke spreker se cv soos dit op die dag se program by die geleentheid gedruk was.

Die dag se gebeure word op hierdie bladsy byeengebring. Ná die bydraes aan die Spui25-simposium verskyn Ena Jansen se volledige afskeidslesing en daaronder volg 'n oorsig van Ingrid Glorie, wat oor die hele dag berig het. Sy verwys daar ook na Myrtle Witbooi se kort toespraak. Hieronder kort biografiese besonderhede van die sprekers, waarna skakels gevolg kan word na die volledige lesings van die dag:

  • Jacqueline Bel was 15 jaar lank Ena se naaste kollega aan die VU.
  • Pamela Pattynama was, soos Ena, ’n bijzonder hoogleraar aan die UvA en is ook haar lewensmaat. Sy het baie gedoen om Soos familie te verwerk vir die Nederlandse uitgawe Bijna familie.
  • Marlene Dumas en Ena het mekaar in 1979 ontmoet en is sedertdien al die jare bevriend.
  • Carrol Clarkson was ´n student van Ena in die Afrikaans-Nederlands departement by Wits waar Ena vanaf 1984 tot 2000 klas gegee het. Hulle het die afgelope jaar nou saam gewerk aan die UvA.
  • Hanneke Stuit was Ena se eerste PhD-student in Amsterdam.
  • Esther Peeren is ´n kollega van Ena aan die UvA en verbonde aan dieselfde ondersoeksgroep ASCA.
  • Adriaan van Dis en Ena het mekaar in 1974 ontmoet en het baie gemeenskaplike Suid-Afrikaanse vriende en belangstellings.
  • Riet de Jong-Goossens en Ena ken mekaar sedert die laat jare negentig. Sy het behalwe Soos familie ook Ena se Eybers-boek Afstand en verbintenis in Nederlands vertaal.
  • Myrtle Witbooi is die algemene sekretaris van die vakbond SASAWU. Nadat Ena in Januarie vir haar ‘n eksemplaar van Soos familie in Soutrivier gaan gee het, het geblyk dat sy by die afskeid in Amsterdam aanwesig kon wees. As presidente van die International Domestic Workers Federation het sy ‘n kongres in Rotterdam bygewoon.

Jacqueline Bel, Spui25: "Else Böhler en andere dienstmeisjes in de Nederlandse literatuur"

Jacqueline Bel
NeerlandiNet

"En hoewel de verschillen tussen de Zuid-Afrikaanse en de Nederlandse literatuur groot zijn, zijn er misschien toch meer raakvlakken dan je op het eerste gezicht zou verwachten."


Pamela Pattynama, Spui25: "Brutale bedienden"

Pamela Pattynama
NeerlandiNet

"In haar boek Soos familie (2015) betoogt Ena Jansen dat veel witte Zuid-Afrikanen over hun zwarte huisbediende zeggen dat zij 'mijn beste vriendin', 'net een zus' of zelfs 'familie' is. Ook in postkoloniaal Nederland zijn de herinneringen aan de bedienden in Indië maar al te vaak doordrenkt van sentimentaliteit en nostalgie."


Marlene Dumas, Spui25: "Martha – die bediende"

Marlene Dumas
NeerlandiNet

"Dienstbodes in Zuid-Afrika worden verondersteld om seksloos, geruisloos, belangeloos en zonder rechten het intieme gebied in het huis van een ander te verschonen. Meestal levenslange dubbele moeders."


Carrol Clarkson, Spui25: "Wisselbare woorde"

Carrol Clarkson
NeerlandiNet

"What strikes me about Ena’s book is its relentless self-questioning of its own modes of, and relationships between: speaking to, and speaking for, and speaking of."


Hanneke Stuit, Spui25: "Van achter het glas – Florence in JM Coetzees Age of Iron"

Hanneke Stuit
NeerlandiNet

"Een bril is niet per se een barrière, dat hangt volledig af van de manier waarop het licht erop valt."


Esther Peeren, Spui25: "(On)zichtbare bedienden in Upstairs, Downstairs"

Esther Peeren
NeerlandiNet

"Bedienden worden vaak aangeduid als verdwijnende of spectrale lichamen, duidend op hun gelijktijdige aanwezigheid als bediende en afwezigheid als persoon: een bediende staat altijd klaar voor het geval ze nodig is, maar wordt tot op dat moment geacht als het ware in het behang te verdwijnen."


Adriaan van Dis, Spui25: Sophia in Het beloofde land

Adriaan van Dis
NeerlandiNet

Adriaan van Dis het die sewe kort lesings van die simposium by Ena Jansen se afskeid in Spui 25 afgesluit met ’n voorlesing oor Sophie uit sy boek Het beloofde land.


Riet de Jong-Goossens, Spui25: By die oorhandiging van Bijna familie

Riet de Jong-Goossens
NeerlandiNet

"Het boek is klaar, het werk is af, het is volbracht."


Afscheidscollege, Ena Jansen: "Van Thandi de nanny tot Thandi de madam"

Ena Jansen
NeerlandiNet

"Mijn afscheidscollege wil ik nadrukkelijk plaatsen in de context van de geschiedenis van deze leerstoel."


Afscheid Ena Jansen als hoogleraar: "Een bescheiden tussenfiguur die actievoerder werd"

Ingrid Glorie
NeerlandiNet

"Op vrijdag 17 juni nam Ena Jansen na veertien jaar afscheid als hoogleraar Zuid-Afrikaanse letterkunde aan de Universiteit van Amsterdam (UvA). Dit afscheid werd gemarkeerd met een kort symposium, ’s ochtends, bij academisch-cultureel podium Spui25, gevolgd door Jansens afscheidscollege, ’s middags, in de aula van de universiteit ..."


 

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top