"Ek voel anders as ander mense": wenners aangekondig

  • 4

Leerders in graad 7 tot 12 is uitgenooi om vir LitNet se skryfkompetisie in te skryf. Die tema van die skryfkompetisie was: “Ek voel anders as ander mense”. LitNet het inskrywings oor enige onderwerp verwelkom, solank dit by die tema aangesluit het. 

Die wenner uit elke graadgroep ontvang ’n boekpakkie. Van die boekpakkies is intussen aangepas om dit meer ouderdomsrelevant te maak.

Die boekpakkies word deur Protea Boekhuis, Pharos, Zebra Press, Tafelberg, Human & Rousseau, House of Qunard en Kreativ SA geborg.

Hier is die wenners en die pryse wat hulle ontvang.

Graad 7

Wenner: Jani van der Watt, Laerskool Stellenbosch

Lees Jani se inskrywing hier.

  • Die seun in die rok deur David Walliams (Protea Boekhuis)
  • Die tande-terroris deur David Walliams (Protea Boekhuis)
  • Aaklige ant Alberta deur David Walliams (Protea Boekhuis)
  • Blits: Perlemoendiewe deur Nadine en Adriaan Blom (Tafelberg)
  • #Presiesanders: eksperimente en eerste soene (Human & Rousseau).

 

Graad 8

Wenner: Pedran Wessels, Pretoria Boys' High School

Lees Pedran se inskrywing hier.

  • Jasper die speurder deur CF Beyers-Boshoff (Protea Boekhuis)
  • Jasper en die ruimtemanne deur CF Beyers-Boshoff (Protea Boekhuis)
  • Jasper die atleet deur CF Beyers-Boshoff (Protea Boekhuis)
  • Jasper speel toneel deur CF Beyers-Boshoff (Protea Boekhuis)
  • Jasper in die wildernis deur CF Beyers-Boshoff (Protea Boekhuis)
  • Jasper in die koshuis deur CF Beyers-Boshoff (Protea Boekhuis)
  • Jasper in gevaar deur CF Beyers-Boshoff (Protea Boekhuis)
  • Jasper se sirkusavontuur deur CF Beyers-Boshoff (Protea Boekhuis).

 

Graad 9

Wenner: Bianca Bresler, Hoërskool Villiers

Lees Bianca se inskrywing hier.

  • Saartjie: omnibus 5 deur Bettie Naudé (Human & Rousseau)
  • Trompie: omnibus 5 deur Topsy Smith (Human & Rousseau)
  • Skool is ’n riller, saamgestel deur Marianna Brandt (Human & Rousseau)
  • Jenna en die leesperd deur Marga Jonker (Tafelberg)
  • Maanlig-meermin deur Troula Goosen (Tafelberg).

 

Graad 10

Wenner: Emma van der Walt, Hoërskool Zwartkop

Lees Emma se inskrywing hier.

  • Mr Humperdinck's wonderful whatsit deur Wynand Louw (Human & Rousseau)
  • Mr Humperdinck's mysterious manuscript deur Wynand Louw (Human & Rousseau)
  • Kewerknaap deur MG Leonard (Protea Boekhuis)
  • Die poort: reisigers deur Nelia Engelbrecht (Tafelberg)
  • Rapid fire: Remarkable miscellany deur John Maytham (Tafelberg)
  • The praying nun: a slave shipwreck saga deur Michael Smorenburg (House of Qunard).

 

Graad 11

Wenner: Desiré Pretorius, Vereeniging Gimnasium

Lees Desiré se inskrywing hier.

  • Lafras Cuyper in Frankryk deur Karl Kielblock (Protea Boekhuis)
  • Lafras Cuyper in Venesië deur Karl Kielblock (Protea Boekhuis)
  • Lafras Cuyper en die gravin deur Karl Kielblock (Protea Boekhuis)
  • Pharos English Dictionary for South African Schools (Pharos)
  • Dryfhout deur Chanette Paul (LAPA)
  • Hanna deur Maretha Maartens (Lux Verbi).

 

Graad 12

Wenner: Marissa du Plessis, Hoërskool Cradock

Lees Marissa se inskrywing hier.

  • Vlerke vir almal deur Marion Erskine (Human & Rousseau)
  • Sirkus deur Irma Venter (Human & Rousseau)
  • ’n Wolf in skaapsklere en ander Afrikaanse idiome deur Kobus Galloway (Zebra Press)
  • Elevation: The thousand steps deur Helen Brain (Human & Rousseau)
  • Hartsnaar deur Cecilia Steyn (Human & Rousseau)
  • grondwoorde 2017 saamgestel deur Wouter J Gildenhuys (Kreativ SA)
  • English for all deur Isabel Uys (Pharos).
  • 4

Kommentaar

  • karen van der merwe

    Alles is pragtig. Dogter al in graad 10, seun graad 9. Wat is julle nuutse Afrikaans Eerste Taal, Engels, Wiskunde, LO, ens se nuutste vraestelle?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top