Einstein-kompetisie: Melani van der Merwe

  • 0

Melani Van der Merwe300Naam: Melani van der Merwe

Departement: Regte

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Ek ondersoek hoe en hoekom die privaatsektor die voortou neem in innovasie en regulasie van Suid-Afrika se energie-toekoms.

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit Kaapstad

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top