Einstein-kompetisie: Fredrick Kotzé

  • 0

FredrickKotze300Naam: Fredrick Kotzé

Departement: Teologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die woestyn in die stad: Is die beoefening van stilte en nadenke nog belangrik in ’n verstedelikte en Christelike gemeenskap?

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Universiteit Stellenbosch

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top